Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender BnB

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gonubie-weg, Lavender Blue Village Old, Beacon Bay North, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender BnB bied gerieflike B&B- en semi-selfsorgverblyf in 'n plattelandse dorpie op Old Gonubie-weg. Dit is ongeveer 11 km vanaf Oos-Londen se sakekern en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 3 pragtige kamers gebied wat elk 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n lessenaar en stoel, lugversorging, 'n TV met Netflix en gratis WiFi in. Elke suite het ook 'n privaat stoep met sitplek.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en daar is ook 'n nagwag. Gaste wat die area wil verken kan die restaurante, gholfbane, museums en winkels in die omgewing besoek. Dié verblyf is ook 'n kort entjie se ry vanaf Beacon Bay Life Hospital en die Retail Park Shopping Centre.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Gonubie-weg, Lavender Blue Village Old, Beacon Bay North, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gonubie-weg, Lavender Blue Village Old, Beacon Bay North, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c6e96bd333144cc5a68261ede006423e351f9a290d9161f50b3b41da6c5856897d451cc5b9d47b3d44284924efcb70497f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) Gonubie Road Lavender Blue Village Old 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.942706041334 27.933806777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang