Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Vishoek geleë is en is 'n entjie se stap vanaf die strand en 'n natuurreservaat geleë.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n koningingrootte-bed. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop is daar 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n klein rustige tuin en 'n gemeenskaplike swembad. Gaste het hul eie privaat patio en braaigeriewe kan gereël word. Daar is verskeie variëteite voëls en tarentale in die tuin.

Vir diegene wat wil verken, is Kalkbaai, Simonstad, Kaappunt en Boulders-strand baie naby, asook baie wonderlike koffiewinkels en restaurante in die omgewing. Indien gaste 'n potjie gholf wil speel, is Clovelly Gholfbaan en Simon's Town Gholfbaan 'n entjie se ry weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Lavender Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carltonweg 45, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768fdb8b70085c694a9711340542167ba2758c44744e5265ed96c6bf649410a09c930915371f03a66e33cff802d1e3462286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 45 Carlton Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.12823233825 18.427735299102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang