Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Angora Stud Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Lavender Cottage is 'n bekoorlike selfsorgplaaskothuis op die Angora Stoet Gasteplaas net 3 km buite die dorpie Bonnievale. Dit kyk uit oor die miniatuur-perde-kampe en met lieflike uitsigte oor die plaas, dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 7 gaste. Twee van die kamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde kamer 2 enkelbeddens het. 'n Dagbed word in die leefarea voorsien om 'n kind te akkommodeer. Die kamers deel 'n gastetoilet en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitestort aan die agterkant van die kothuis.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n ingeboude braai-area wat dien as 'n kaggel. Die patio bied lieflike uitsigte oor die omgewing en lei na 'n braai-area buite.

Gaste is welkom om die miniatuurperde voor die kothuis te besoek of die klassieke motormuseum wat ook op die plaas geleë is, te verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rozitha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • R317, Angora Stud Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Angora Stud Gasteplaas, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0ab8cffe80248ec2ef023763708bc65ab5bb606360d61fff9799664901a18bdfd052568203101a4d174927ed8d61c845aba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 R317 Angora Stud Guest Farm 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.961487174071 20.112571337362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang