Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 on Mark

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 18 on Mark
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elma T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma T

Great stay.

Tip-top in every way. We were impressed with the attention to detail.

Fritz H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H

Oulike huisie met heelwat ruimte.

Die huisie is oulik, goed toegerus en ruim.

18 on Mark se terugvoer

So pleased you enjoyed your stay with us, it was super meeting you.

18 on Mark
Sharon J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Heerlike nagrus gehad.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveling doen vir iemand wat daar wil oornag.

18 on Mark se terugvoer

Thank you, Sharon. It was lovely meeting you both.

18 on Mark
Amanda S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Pleasant stay in Willowmore.

Relaxing environment, lovely cottage.

18 on Mark se terugvoer

Glad you had a relaxing time with us. Thank you for the review.

18 on Mark
Andre S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Plek word goed instand gehou, skoon en veilig.

Aangenaam verras, lieflike tuin en pragtige skoon geriewe.

18 on Mark se terugvoer

It was lovely meeting you both. Thank you for choosing to stay with us. Thank you for pointing out the fan's defect

18 on Mark
Lana R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R

Karoo gasvryheid.

Veronica gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Baie skoon, netjiese plekkie.

18 on Mark se terugvoer

Thank you, Lana. It was really superb meeting you both.

18 on Mark
Bettina M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettina M

Lovely overnight stay.

Very friendly and welcoming owners. Everything as advertised, we had a lovely overnight stay.

18 on Mark se terugvoer

Thank you for choosing Lavender Cottage for your stopover. It was super meeting both of you and your two fur babies.

18 on Mark
Zacharias B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharias B

Lovely, friendly owners, neat and clean rooms. Well priced.

Really nice place, with very friendly and helpful owners/managers. We stayed a night in a neat and clean room. Breakfast was delicious croissants and amazing scrambled eggs with a small salad as garnish too. We will be staying there again in the future.

18 on Mark se terugvoer

Thank you for staying with us at Lavender Cottage. We look forward to seeing you again in the future.

18 on Mark
Johann C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Kan aanbeveel.

Warm ontvangs. Gerieflike kamer, uitstekende badkamer. Heerlike ontbyt.

18 on Mark se terugvoer

Thank you for the lovely review. Was super meeting you both.

18 on Mark
Fiona A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona A

Great attention to detail.

I had a warm and helpful welcome from Veronica, who went out of her way to accommodate my early arrival and my departure the next morning at the crack of dawn. A lot of thought and care have gone into making this accommodation both comfortable and attractive.

18 on Mark se terugvoer

Was great meeting you and thank you for the lovely review. Hope you had an enjoyable trip to McGregor. Take care.

18 on Mark
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Baie aangename en veilige oornaggeriewe.

Veronica het werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Veilige parkering is vir ons baie belangrik en dit is wat Lavender Cottage vir ons bied.

18 on Mark se terugvoer

Was lovely meeting you both. Thank you for staying with us at Lavender Cottage.

18 on Mark
Hettie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Rustig en vind vrede.

Sal beslis weer daar oorbly, Eienaars Veronica en Marc laat jou tuis voel en gaan uit hulle pad om jou verblyf gemaklik te hou.

18 on Mark se terugvoer

Was really super meeting you both. So happy that you enjoyed your stay in our Cottage.

18 on Mark
Jan R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Na 'n warm ontvangs is ons onmiddelik geneem na ons kamer wat aan al die vereistes vir ons voldoen.

Die eienaars het ons by ons aankoms verwelkom en ons onmiddelik laat tuis voel. Die kamer was netjies en sekerlik van die beste wat ons tydens ons 2 weke vakansie deur die Kaap beleef het. Ons is ook bederf met aandete (ekstra) asook 'n heerlike ontbyt wat by die tarief ingesluit was. Ons sal beslis hierdie gastehuis aanbeveel by al ons familie en vriende.

18 on Mark se terugvoer

Was really great meeting you both and hearing about your travels. Thank you for staying with us and for your lovely review.

18 on Mark
Marinda J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda J

Dit was baie asemrowend.

Dit is baie gesellig die eienaars is fantasties. Dit is sielkos, rustigheid is awesome. Thanks Veronica en Mark, julle is fantasties.

18 on Mark se terugvoer

Thank you so much for staying with us at Lavender Cottage. We are so pleased that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again on your next visit to Willowmore.

18 on Mark
Louis M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Louis M

Oornag.

Ons het die dubbelkamer bespreek. Met aankoms sien ons dat die ingang na die kamer, teen die straat is, en met aanbeveling van Veronica, het ons geskuif na die kothuis agter in die erf wat dit baie beter en privaat is. Met die hitte in Willowmore, en die kothuis wat sonder lugversorging is, was dit ondraaglik warm en ongerieflik. Die 5 waaiers koel nie die eenheid af nie. Plek is skoon en netjies en alles is beskikbaar wat jy nodig het. 'n Plaashek is net voor die kothuis langs die huis. Gaste se voertuig mag nie deur die hek ry om bagasie so na as moontlik aan die deur af te laai nie, of onder die groot boom se koelte parkeer nie. Dit is 'n groot area. So jou voertuig staan in die warm son. Area is klippies. Dit is die eienaar se reëls. Veronica het vir ons aandete voorberei wat baie lekker was. Sy is vriendelik en probeer verduidelik dat hulle van die "grid" af is en nie lugversorging kan insit nie. Gastehuise moet voorsiening maak vir gaste se gerieflike verblyf. Skadu parkering sal 'n aanwins wees vir die gastehuis. Veiligheid is baie goed.

18 on Mark se terugvoer

Marc and I are sorry that your stay with us at Lavender Cottage did not meet your expectations. We appreciate constructive comments from guests, so we will certainly investigate what can be done to make the guests' stay more comfortable, while still trying to stay within our vision of an 'off the grid' guest house.

Regards, Veronica.

18 on Mark
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23281b01fb5349a9f5058827e7e43e7f021af6bd73daccffe4677ffe6e4002198c92c7751b0c2292f6a8fe96b32d9d2a6c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 18 Mark Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.294368419551 23.488852737434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang