Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Lavender Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Quintus V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus V

Fantasties.

Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Kan dit beslis aanbeveel.

Elmarie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S

Ons het vanaf Donderdag tot Sondag in Fouriesburg gebly.

Ons het lekker gebly, maar die kothuis is beter toegerus vir slegs 2 volwassenes. Ons het 2 klein kindertjies by ons gehad en dit was bietjie knap. Die badkamer het slegs 'n stort, maar die eienaar het 'n bababadjie vir ons gegee om te gebruik wat baie gehelp het. Die plekkie is baie skoon en netjies en goed toegerus. Aangesien ons van Gauteng kom, voel ons die sekuriteit kan opgeskerp word. Daar nie 'n veiligheidshek voor die deur nie en die ingangshek is bedags oopgesluit so toegang kan ter enige tyd verkry word.

Anna-mari P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari P

Die verblyf was aangenaam, die plekkie baie rustig en veilig.

Ons het die tydjie geniet veral die rustigheid, eienaars is baie vriendelik, en die plekkie is pragtig.

Susna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susna V

Skoon, netjies en rustig.

Tannie Vicky het ons drie honde kinders met ope arms verwelkom. Lavender Cottage sal ons vir seker weer sien! Dankie vir 'n mooi skoon plekkie.

Lavender Cottage se terugvoer

Dankie Susna. Julle is meer as wellom vir nog 'n kuier.

Lavender Cottage
Marnus D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus D

Die mense was ongelooflik vriendelik, die plek was elke dag skoongemaak en ons het veilig gevoel. Ons het dit baie geniet.

Die eienaar was ongelooflik vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Dit was my verloofde se verjaarsdag die volgende dag en die eienaar het vir ons muffins gebak om geluk te wens. Die dorpsmense is baie vriendelik en het nooit onveilig gevoel nie. Die plek is baie rustig en skoon en ons het elke oomblik geniet. Ons sal definitief weer terugkeer as ons die geleentheid weer kry.

Francois C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Pragtige plek.

Die cottage is pragtig en goed toegerus, Vicky se gasvryheid was uitstekend. Ons het die verblyf baie geniet en sal graag weer daar oorbly.

Gideon J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon J

Baie koud.

Die woonstel is baie koud omdat daar nie verwarmers is nie. Nietemin het ons steeds lekker gebly.

Annari D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annari D

Heerlik!

Baie mooi ingerig! Werkers is vriendelik baie behulpsaam! Baie gemaklike en rustige atmosfeer, al kritiek wat ek het was net dat die stort se druk bietjie swak was, op tyd net ‘n staaltjie gespuit, maar verder heerlik gebly!

Lavender Cottage se terugvoer

Baie dankie, Annari.

Ek stem volkome saam met jou, ons het 'n geweldige waterdruk probleem in die dorp en dit is te verstane omdat dit baie droog is en die watervlak van die rivier baie laag is. Ons het 'n addisionele watertenk met 'n drukpomp geinstalleer met die hoop om die water toevoer druk te verhoog. Ons verstaan dis niks lekker om in 'n stort rond te dans om nat te word nie.

Ons is wel bly om te sien julle het lekker gebly.

Groete
Vicky

Lavender Cottage
Riana N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana N

Netjies, skoon en alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagverblyf.

Die bed kan gerus vervang word, al uitgeslaap en dit maak dit nie slaap gemaklik nie.

Anel K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel K

Baie lekker gebly!

Baie netjies en skoon. Het als wat mens nodig het!

Ester L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester L

Dit was bo verwagting goed!

Die kamers was elke dag gediens en alles skoon. Die atmosfeer was rustig en ons kon lekker ontspan. Ek sal nie huiwer om weer daar te gaan bly nie. Personeel was professioneel en vriendelik.

Saskia C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia C

A stunning gem in the middle of a tiny town.

We loved our short one night stay at Lavender cottage!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Juweel in die middel van 'n klein dorp.

Ons was gaande oor ons kort een nag verblyf by Lavender Cottage!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amalie J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalie J

Fantasties!

Baie dankie aan Vicky vir 'n baie vriendelike ontvangs en die vars blueberry muffins, ons het ons verblyf baie geniet, veral die gesels maar ook die feit dat daar geen TV is nie. Lavender Cottage doen sy naam gestand met die pragtige Lavender en wit rose wat so 'n mooi prentjie maak, ons is beïndruk met julle harde werk. Die keurigheid waarmee die Cottage se meubels en dekor gekies is, het bygedra tot die rustigheid wat ons ervaar het. Ons gaan definitief weer by julle oornag, ons wil nog die Katsedam besoek!

Petri S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri S

Excellent!

A lovely stay! Thank you Vicky!

Eduard S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard S

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Skoon, netjies en waarde vir geld. Sal beslis weer kom kuier.

Marizanne B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne B

Baie netjies en baie bederf.

Daar is baie ekstra bederfies, bv. heerlike muffins en lekker cappuccino vir die koue aand. Dit was net heerlik om daar te bly. Baie rustig en ontspanne atmosfeer.

Dirk S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S

Pleasant stay.

Lovely cottage. Everything was tidey and clean. Owners are very nice people.

Alecia V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V

Great for a getaway!

The place is ideal if you want peace and quiet and bonding time.

Peter E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter E

Serene.

Was difficult to find but once there very welcoming, hygienic, atmosphere. Pity there is no radio or TV reception, although we are encouraged to read or talk to one another, but we do that all the time so a bit of music would be relaxing. The stay was very relaxing though.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 30, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWUv6ztUg6TCHaJdGbStAeAG37jWcYI20yclWeSpansBpwz78GY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 30 Fleck Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.618961449879 28.208890834828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang