Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Quintus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties. Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2020

Ons het vanaf Donderdag tot Sondag in Fouriesburg gebly. Ons het lekker gebly, maar die kothuis is beter toegerus vir slegs 2 volwassenes. Ons het 2 klein kindertjies by ons gehad en dit was bietjie knap. Die badkamer het slegs 'n stort, maar die eienaar het 'n bababadjie vir ons gegee om te gebruik wat baie gehelp het. Die plekkie is baie skoon en netjies en goed toegerus. Aangesien ons van Gauteng kom, voel ons die sekuriteit kan opgeskerp word. Daar nie 'n veiligheidshek voor die deur nie en die ingangshek is bedags oopgesluit so toegang kan ter enige tyd verkry word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anna-mari P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Die verblyf was aangenaam, die plekkie baie rustig en veilig. Ons het die tydjie geniet veral die rustigheid, eienaars is baie vriendelik, en die plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susna V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Skoon, netjies en rustig. Tannie Vicky het ons drie honde kinders met ope arms verwelkom. Lavender Cottage sal ons vir seker weer sien! Dankie vir 'n mooi skoon plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Lavender Cottage
Dankie Susna. Julle is meer as wellom vir nog 'n kuier.

Marnus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Die mense was ongelooflik vriendelik, die plek was elke dag skoongemaak en ons het veilig gevoel. Ons het dit baie geniet. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Dit was my verloofde se verjaarsdag die volgende dag en die eienaar het vir ons muffins gebak om geluk te wens. Die dorpsmense is baie vriendelik en het nooit onveilig gevoel nie. Die plek is baie rustig en skoon en ons het elke oomblik geniet. Ons sal definitief weer terugkeer as ons die geleentheid weer kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Pragtige plek. Die cottage is pragtig en goed toegerus, Vicky se gasvryheid was uitstekend. Ons het die verblyf baie geniet en sal graag weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2019

Baie koud. Die woonstel is baie koud omdat daar nie verwarmers is nie. Nietemin het ons steeds lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Heerlik! Baie mooi ingerig! Werkers is vriendelik baie behulpsaam! Baie gemaklike en rustige atmosfeer, al kritiek wat ek het was net dat die stort se druk bietjie swak was, op tyd net ‘n staaltjie gespuit, maar verder heerlik gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vicky
Lavender Cottage
Baie dankie, Annari. Ek stem volkome saam met jou, ons het 'n geweldige waterdruk probleem in die dorp en dit is te verstane omdat dit baie droog is en die watervlak van die rivier baie laag is. Ons het 'n addisionele watertenk met 'n drukpomp geinstalleer met die hoop om die water toevoer druk te verhoog. Ons verstaan dis niks lekker om in 'n stort rond te dans om nat te word nie. Ons is wel bly om te sien julle het lekker gebly. Groete Vicky

Riana N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2019

Netjies, skoon en alles wat 'n mens nodig het vir 'n oornagverblyf. Die bed kan gerus vervang word, al uitgeslaap en dit maak dit nie slaap gemaklik nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anel K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2019

Baie lekker gebly! Baie netjies en skoon. Het als wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 30, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWUv6ztUg6TCHaJdGbStAeAG37jWcYI20yclWeSpansBpwz78GY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 30 Fleck Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.618961449879 28.208890834828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang