Lavender Cottages and Libertas House
Beskrywing
Lavender Cottage 1 is ideaal vir paartjies en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n gesellige kaggel, 'n privaat tuin wat oor die vallei uitkyk en braaigeriewe op die stoep wat met rose en wingerde beskut is. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie, 'n tweeplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lavender Cottage 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n gesellige kaggel, 'n privaat tuin wat oor die vallei uitkyk en braaigeriewe op die stoep wat met rose en wingerde beskut is. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lavender Cottage 3 is effens groter en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en word gedeel. Daar is ook 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n gesellige kaggel, 'n privaat tuin wat oor die vallei uitkyk en braaigeriewe op die stoep wat met rose en wingerde beskut is. Die kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, en 'n ketel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Libertas House bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 lieflike ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Hierdie groot kothuis het 'n kombuis, binne- en buite-eetareas en 'n gemaklike sitarea met 'n kaggel. Braaigeriewe is beskikbaar in die tuin wat oor die vallei uitkyk. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Drie van die en suite-badkamers het storte en die ander badkamer het 'n Victoriaanse bad met 'n handstort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang