Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottages and Libertas House

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Cottages and Libertas House is tussen appelboorde geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die Elgin-vallei. Die plaas is 76 km vanaf Kaapstad geleë, en is ideaal geleë naby trou-venues, staproetes, plaasstalletjies en wynlandgoedere.

Gerieflike verblyf word in 3 kothuise en 'n huis gebied. Elkeen van die 3 kothuise het balkeplafonne en 'n oopplan-leefarea, dubbelslaapkamers met en suite-badkamers en knus kaggels. Elke kothuis het buitebraaigeriewe en 'n roos- en wingerd-bedekte stoep. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n veiligheidshek en sekuriteitspatrollies word op 'n gereelde basis gedoen. Gas draagbare stowe en LED ligte word by alle akkommodasie voorsien.

Libertas House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 lieflike groot slaapkamer-suites met en suite-badkamers. Libertas House is 'n groot, volledig toegeruste plaashuis met 'n kombuis, binne- en buite-eetareas, en 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel. Braaigeriewe is beskikbaar in die tuin wat lieflike uitsigte oor die vallei bied.

Linne, badhanddoeke, tee, koffie, suiker, melk, graankos, beskuit, en 'n ruim aanvanklike hoeveelheid vuurmaakhout word voorsien. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir Lavender Cottages and Libertas House
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottages and Libertas House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-weg 55, Cheverells Plaas, Elgin, 7180, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f29ae4002d2349b8c8ff29f04c9857874594adf95ebfb7d36e8d638582fc793f905709d26f2c519c4f60a9774ec5f5e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 55 Highlands Road Cheverells Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.205892951314 19.04822667067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang