Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Farm Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Lavender Farm Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gareth S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth S

A lovely getaway.

Very welcoming. Great room. Luxurious. Lavender plantation is so beautiful.

Rudolph D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph D

Absoluut wonderlike, sal vir seker terug gaan.

Wonderlike verblyf. Die personeel was baie gaaf en die diens was baie goed. Die kamer was groot, baie gerieflik en skoon. Die hele perseel is baie mooi en rustig met die laventel en mooi skoon swembad. Baie goeie waarde vir geld en sal vir seker terug gaan.

Amadwala Trading 270cc (petro Stapelberg) S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amadwala Trading 270cc (petro Stapelberg) S

Rustig, veilig, gerieflik.

Loadshedding is maar 'n probleem. Loadshedding skedule sal baie help om te beplan. Die voorsiening van beter ligte tydens loadshedding en die winterweer sal definitief meer help.

Nelia L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Pragtige verblyf en lekker ontbyt.

Lavender Farm Guest House is heerlik geleë, het 'n rustige atmosfeer en sluit 'n fantastiese ontbyt in. Kamers is baie netjies en voldoende.

Silke A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silke A

Ongelooflik mooi, kamers groot, ontbyt fantasties, sal weer kom vir langer.

Die perfekte plek om te ontspan!

Bertus C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus C

Baie rustige atmosfeer.

Rustige atmosfeer en kon lekker ontspan. Sal Lavender Farm Guest House enige tyd aanbeveel.

Irene L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irene L

Netjiese verblyf en vriendelike diens.

Sien die sterre.

Annette M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette M

Die rustigheid van Lavender Farm is aanvoelbaar.

Die geur van die laventel het so 'n rustige uitwerking op jou liggaam en siel!

Harry O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry O

Mooi guesthouse op een mooie locatie.

Wij zijn 2 nachten geweest. Een mooie en ruime kamer met prima badkamer in een mooie omgeving. Het ontbijt was prima. Het guesthouse ligt net buiten Franschhoek.

John H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John H

Lovely location

Lovely location with clean, spacious and well-equipped rooms. Good breakfast. Overall a very pleasant experience.

Elize E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Stylvolle akkommodasie!

Kamer 7 is groot met stylvolle meubels en 'n gemaklike groot badkamer. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dankie Melody & Michelle vir die resep vir die 'fluffy omelette'.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdunweg, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA654a12566efa4e9203b02ae83fab86cf4e10a6bea1d19557748a1a099ab25486d74c8759409ef543447d428890f43168948f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Verdun Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92390411299 19.126941669975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang