Lavender Guest House
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n verhitte handdoekreling. Kamergeriewe sluit warm en koue lugversorging, 'n yskassie met nie-alkoholiese drankies, 'n haardroër, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
- Die kamertarief sluit 'n kontinentale ontbyt in
- 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
- Ontbyt word tussen 07:30 en 10:00 van Maandae tot Vrydae bedien en van 08:00 tot 10:30 op Saterdae, Sondae en vakansiedae.
- Aandete is beskikbaar op versoek van Maandae tot Donderdae. Reëlings moet voor 11:00 op die dag waarop gaste die aandete verlang met die gastehuis se bestuur getref word.
- 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op weeksdae teen 'n fooi.
- Die gastehuis is 'n rookvrye instansie. Rook word nie in die gastehuis toegelaat nie. Gaste kan wel in die tuin rook. Sou die bestuur vind dat hierdie reël nie nagekom is nie, sal 'n skoonmaakfooi van R750 gehef word.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Slegs geregistreerde gaste mag in die gastekamers wees.
- Spesiale reëlings kan getref word om gaste by O.R Tambo Internasionale Lughawe op te tel teen 'n ekstra fooi.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R300.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is in 'n eilandstyl versier. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, verhitte handdoekrelings, en kamergeriewe soos warm en koue lugversorging, 'n yskassie met nie-alkoholiese drankies, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
- Die kamertarief sluit 'n kontinentale ontbyt in
- 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
- Ontbyt word tussen 07:30 en 10:00 van Maandae tot Vrydae bedien en van 08:00 tot 10:30 op Saterdae, Sondae en vakansiedae.
- Aandete is beskikbaar op versoek van Maandae tot Donderdae. Reëlings moet voor 11:00 op die dag waarop gaste die aandete verlang met die gastehuis se bestuur getref word.
- 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op weeksdae teen 'n fooi.
- Die gastehuis is 'n rookvrye instansie. Rook word nie in die gastehuis toegelaat nie. Gaste kan wel in die tuin rook. Sou die bestuur vind dat hierdie reël nie nagekom is nie, sal 'n skoonmaakfooi van R750 gehef word.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Slegs geregistreerde gaste mag in die gastekamers wees.
- Spesiale reëlings kan getref word om gaste by O.R Tambo Internasionale Lughawe op te tel teen 'n ekstra fooi.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R300.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed uit Malindi in Kenya wat met die hand gekerf is. Die en suite-badkamer het 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n wasbak en 'n toilet en daar is kamergeriewe soos warm en koue lugversorging, 'n yskassie met nie-alkoholiese drankies, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
- Die kamertarief sluit 'n kontinentale ontbyt in
- 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
- Ontbyt word tussen 07:30 en 10:00 van Maandae tot Vrydae bedien en van 08:00 tot 10:30 op Saterdae, Sondae en vakansiedae.
- Aandete is beskikbaar op versoek van Maandae tot Donderdae. Reëlings moet voor 11:00 op die dag waarop gaste die aandete verlang met die gastehuis se bestuur getref word.
- 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op weeksdae teen 'n fooi.
- Die gastehuis is 'n rookvrye instansie. Rook word nie in die gastehuis toegelaat nie. Gaste kan wel in die tuin rook. Sou die bestuur vind dat hierdie reël nie nagekom is nie, sal 'n skoonmaakfooi van R750 gehef word.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Slegs geregistreerde gaste mag in die gastekamers wees.
- Spesiale reëlings kan getref word om gaste by O.R Tambo Internasionale Lughawe op te tel teen 'n ekstra fooi.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R300.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n Franse koloniale koninggrootte-bed en 'n klein sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, verhitte handdoekrelings, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook kamergeriewe soos warm en koue lugversorging, 'n yskassie met nie-alkoholiese drankies, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B Vars perkallinne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
- Die kamertarief sluit 'n kontinentale ontbyt in
- 'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.
- Ontbyt word tussen 07:30 en 10:00 van Maandae tot Vrydae bedien en van 08:00 tot 10:30 op Saterdae, Sondae en vakansiedae.
- Aandete is beskikbaar op versoek van Maandae tot Donderdae. Reëlings moet voor 11:00 op die dag waarop gaste die aandete verlang met die gastehuis se bestuur getref word.
- 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op weeksdae teen 'n fooi.
- Die gastehuis is 'n rookvrye instansie. Rook word nie in die gastehuis toegelaat nie. Gaste kan wel in die tuin rook. Sou die bestuur vind dat hierdie reël nie nagekom is nie, sal 'n skoonmaakfooi van R750 gehef word.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Slegs geregistreerde gaste mag in die gastekamers wees.
- Spesiale reëlings kan getref word om gaste by O.R Tambo Internasionale Lughawe op te tel teen 'n ekstra fooi.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R300.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: John Barkerstraat 9, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang