Lavender Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maxine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jasper E - Okt 2023
Algehele gradering
Amazing.
Lees meerLavender Guest House se terugvoer
Thank you Jasper for the great review!
The Wi-Fi password were definitely discussed at check-in, but we had such a lovely long chat that it must've slipped your mind.
We hope to accommodate you again and your next visit to our region.
Warm Regards.
Beverley
Lavender Guesthouse
Braam V - Okt 2022
Algehele gradering
Tweede besoek en steeds skitterend!
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie Mnr van Jaarsveld, vir u mooi woorde en goeie resensie. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves. Vriendelike groete, Beverley.
Royandie S - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, netjies.
Lees meerLavender Guest House se terugvoer
Baie dankie Me. Swart vir u mooi woorde, goeie resensie sowel as advies met betrekking tot die deur van Lavender Guest House. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves. Ons sal beslis daarna kyk om die kamer en die deur meer klankdig te probeer kry. Vriendelike groete, Beverley.
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Ek was in Witrivier vir 'n werkopdrag en het my verblyf by Lavender gerieflik gevind.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie Mnr Visagie, vir u mooi woorde en goeie resensie van Lavender Guest House. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves. Vriendelike groete, Beverley.
Bianca C - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagakkommodasie.
Lavender Guest House se terugvoer
Bianca, baie dankie vir jou mooi woorde en goeie resensie van Lavender Guest House. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves.
Vriendelike groete, Beverley.
Casper D - Jul 2020
Algehele gradering
Lieflik, skoon en vriendelik.
Lavender Guest House se terugvoer
Casper, baie dankie vir jou goeie resensie van Lavender Guest House.
Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan.
Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te kan huisves.
Vriendelike groete
Maxine
Judy J - Mrt 2020
Algehele gradering
In Witrivier vir skolesport.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie Judy.
Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom.
Groete
Maxine
Charlotte C - Jul 2019
Algehele gradering
Friendly breakfast staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelike ontbytpersoneel.
Skoon en gerieflik. Let wel dat daar geen baddens is nie, net storte.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lavender Guest House se terugvoer
Thank you for your great review Charlotte. We hope to see you back soon.
Best regards,
Maxine and staff
Casper D - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs.
Lees meerLavender Guest House se terugvoer
Casper,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Omdat ons daar streef om elke gas gelukkig te maak, waardeer ons elke kompliment en ook positiewe en opbouende kritiek. Dankie daarvoor. Ons vertrou dat jou volgende besoek aan ons nog meer gemaklik sal wees!
Vriendelike groete
Maxine & Personeel
Lynn E - Des 2018
Algehele gradering
Comfortable and convenient in a quiet, peaceful and attractive suburb, close to everything we needed.
Lavender Guest House se terugvoer
Dear Lynn,
It was only a pleasure to have you stay with us although we wish that it was under happier circumstances. We hope that when you visit White River again, we will be your first choice to stay.
Best regards,
Maxine & Staff
Nellie B - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige waardering vir jou verblyf met ons in Julie 2018. Ons sien baie daarna uit om jou weer by ons te huisves.
Vriendelike groete
Lavender Guest House Span
Louuis V - Mei 2018
Algehele gradering
Gemoedelik en huislik.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi waardering hier Louis. Ons hoop om jou weer binnekort te kan huisves.
Vriendelike groete
Lavender Guest House Span
Cathrina G - Okt 2017
Algehele gradering
Awesome.
Lavender Guest House se terugvoer
Goeiemiddag Juanette,
Baie dankie vir jou goeie resensie! Ons hoop om julle sommer gou weer te sien en dat Witrivier nou julle voorkeur bestemming word vir 'n vinnige en rustige wegbreek uit die stad uit!
Adele D - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie Adele! Ons sien uit na jou volgende verblyf by ons!
Gert C - Apr 2017
Algehele gradering
Aangename en gemaklike verblyf in Witrivier.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie Gert! Hoop om jou sommer gou weer te sien!
Lavender Gastehuis
Bernard V - Jul 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop om jou weer binnekort te kan huisves hier in ons mooie Laeveldse dorpie Witrivier.
Vriendelike groete
Lavender Guest House Span
Johan W - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik, ligging is goed en voel soos huis.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Johan, ons hoop om julle op julle volgende kuier in Witrivier ook te kan huisves.
Groete,
Lavender Gastehuis
Elmarie Du T - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en gerieflik naby.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie Elmarie. Ons hoop om julle sommer gou weer te kan akkommodeer!
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Reg S - Jul 2015
Algehele gradering
Gasvry en uitstekende diens.
Lavender Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie Reg ons waardeer dit opreg. Ons hoop om jou weer binnekort te sien hier in ons mooie Laeveldse dorpie Witrivier.
Vriendelike groete
Lavender Guest House Span
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: John Barkerstraat 9, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang