Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Jasper E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Amazing. Definitely worth the stop-over and visit; quiet and quaint tree-filled suburb. Will be back in the future should the need to stay over in White River present itself. Guests might not enquire upfront about WiFi (myself included, due to arriving very late) and when eventually requiring access (12:40 am), it was sheer chance discovering where the password was located. The hostess probably mentioned it upon arrival, but hasty and tired offloading while checking in might have been at the expense of paying attention to some property details. Either way, the network and signal are of good quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Thank you Jasper for the great review! The Wi-Fi password were definitely discussed at check-in, but we had such a lovely long chat that it must've slipped your mind. We hope to accommodate you again and your next visit to our region. Warm Regards. Beverley Lavender Guesthouse

Braam V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Tweede besoek en steeds skitterend! Sterk aanbeveel vir enige ooenagverblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Baie dankie Mnr van Jaarsveld, vir u mooi woorde en goeie resensie. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves. Vriendelike groete, Beverley.

Royandie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Gemaklik, skoon, netjies. Ek het by Lavender Guest House tuisgegaan terwyl ek weg was vir besigheid. Alles was pragtig en skoon. Die Wifi het wonderlik gewerk terwyl die sein af was. Bed is baie gemaklik met genoeg kussings, stort se druk is lekker sterk. My enigste voorstel vir die kamer waarin ek was sal wees om die deur met die glas paneel te vervang met 'n soliede deur, mens kan hoor in die oggend 05:00 wanneer personeel by die voordeur inkom. Verder was alles heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Baie dankie Me. Swart vir u mooi woorde, goeie resensie sowel as advies met betrekking tot die deur van Lavender Guest House. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves. Ons sal beslis daarna kyk om die kamer en die deur meer klankdig te probeer kry. Vriendelike groete, Beverley.

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ek was in Witrivier vir 'n werkopdrag en het my verblyf by Lavender gerieflik gevind. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Baie dankie Mnr Visagie, vir u mooi woorde en goeie resensie van Lavender Guest House. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves. Vriendelike groete, Beverley.

Bianca C
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Heerlike oornagakkommodasie. Baie vriendelike personnel. Sal weer daar oorslaap. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Bianca, baie dankie vir jou mooi woorde en goeie resensie van Lavender Guest House. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te kan huisves. Vriendelike groete, Beverley.

Casper D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2020

Lieflik, skoon en vriendelik. Baie vriendelike ontvangs deur Maxine. Alles was baie netjies en baie smaaklike ontbytpakkie was gereed vir ontbyt. Baie dankie Maxine.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Casper, baie dankie vir jou goeie resensie van Lavender Guest House. Dit is wonderlik om te weet ons gaste is gelukkig en tevrede wanneer hulle by ons tuisgaan. Ons sien uit daarna om jou binnekort weer te kan huisves. Vriendelike groete Maxine

Judy J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

In Witrivier vir skolesport. Ons het heerlik by Lavender Guest House gebly. Die diens was baie goed en Maxine het ekstra moeite gedoen vir ons met ons klein baba. Die ontbyt was ook heerlik. Baie naby aan die skole. Sal hierdie gastehuis vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Baie dankie vir julle mooi resensie Judy. Ons sien daarna uit om julle binnekort terug te verwelkom. Groete Maxine

Charlotte C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2019

Vriendelike ontbytpersoneel. Skoon en gerieflik. Let wel dat daar geen baddens is nie, net storte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maxine
Lavender Guest House
Thank you for your great review Charlotte. We hope to see you back soon. Best regards, Maxine and staff

Casper D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Jan 2019

Netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs. Ek is baie vriendelik deur Maxine ontvang en tuis laat voel. Vir 'n sakereisiger is 'n lessenaar in die kamer gemaklik op gou bietjie op te vang met e-posse, maar het ontbreek. Daar is wel 'n klein tafeltjie met stoele net buite die kamer en sitkamer was beskikbaar. Die res van die kamer is voldoende en was baie netjies en skoon. Die WiFi was nie waffers nie, maar is verduidelik met aankoms dat daar 'n probleem is wat deur tegnikusse reggestel gaan word. Parkering vir jou voertuig is buite op die sypaadjie, maar het genoegsame beligting en ook 'n kamerastelsel. Dit het my nie baie gepla nie. Ontbyt was ook heerlik, maar net so 10 minute later as wat ek versoek het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maxine
Lavender Guest House
Casper, Baie dankie vir jou goeie resensie. Omdat ons daar streef om elke gas gelukkig te maak, waardeer ons elke kompliment en ook positiewe en opbouende kritiek. Dankie daarvoor. Ons vertrou dat jou volgende besoek aan ons nog meer gemaklik sal wees! Vriendelike groete Maxine & Personeel

Lynn E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2018

Comfortable and convenient in a quiet, peaceful and attractive suburb, close to everything we needed. We traveled to White River in less-than-happy circumstances. We were made to feel at home and given all the help we needed while also being given the space we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maxine
Lavender Guest House
Dear Lynn, It was only a pleasure to have you stay with us although we wish that it was under happier circumstances. We hope that when you visit White River again, we will be your first choice to stay. Best regards, Maxine & Staff

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: John Barkerstraat 9, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MzJiYTZkLTY4YjItNDU3Ni1hOGZjLTRmODEyNjI0ZWRjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 9 John Barker Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -25.33034892144 31.007055044174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang