Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Haze

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buskruitlaan 16, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Vanaf R3 500 R2 975 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lavender Haze is 'n ruim selfsorghuis wat sentraal in Ifafi, Hartbeespoort, geleë is, net sowat 20,7 km vanaf Hartbeespoortdam. Dit is ideaal vir gesinne, vriende en sakereisigers.

Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed en toegang tot die aparte badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n aangewese werkspasie.

Die huis lei na 'n ruim onderdakstoep met 'n ingeboude braai en dié stoep lei na 'n swembad en 'n tuin met 'n boma. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en sal naby gewilde besienswaardighede, restaurante en geriefswinkels wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Buskruitlaan 16, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buskruitlaan 16, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6818d6c86b7a29f080e9edad89b40b705b6786feff6a9956393ad935edd30533629d78710ddb8b5a475967400030babab132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag, vir 6 mense 16 Buskruit Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.745677552154 27.897755317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang