Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Haze

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buskruitlaan 16, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Vanaf R3 500 R2 975 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Lavender Haze is 'n ruim selfsorghuis, sentraal geleë in Ifafi, Hartbeespoort, sowat 20,7 km vanaf Hartbeespoortdam, wat dit 'n ideale opsie maak vir gesinne, vriende of korporatiewe reisigers.

Dié eiendom met lugversorging het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is volledig gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n enkelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en sluit ook 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele insluit. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Daar is ook 'n toegewyde werkspasie vir diegene wat werk moet inhaal.

Die huis maak oop op 'n ruim onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die patio lei na 'n swembad en tuin met 'n boma waar gaste kan ontspan en die rustige omgewing kan geniet. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en sal naby gewilde besienswaardighede, restaurante en geriefswinkels geleë wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Buskruitlaan 16, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 975
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buskruitlaan 16, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6818d6c86b7a29f080e9edad89b40b705b6786feff6a9956393ad935edd30533629d78710ddb8b5a475967400030babab132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag, vir 6 mense 16 Buskruit Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.745677552154 27.897755317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang