Jackalberry Guest Farm
Beskrywing
Dié kamer is in die hoofgebou en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Hierdie kamer het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, WiFi-toegang en tee- en koffiemaakgeriewe. Pride of India is 'n eenheid in Jackalberry House met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het sy eie ingang en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is in Jackalberry House en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het lieflike berguitsigte, slaapplek vir 2 gaste en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid is in Jackalberry House en bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die eenheid het 'n volledige kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenheid het sy eie ingang en braaigeriewe met 'n onderdak-buitelapa.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is in Jackalberry House en bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié huis het slaapplek vir 2 gaste en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV met OpenView-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is in Jackalberry House en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolf en eetgerei en breekware toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gesinseenheid is in die hoofgebou en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Holly is 'n gesinseenheid in Jackalberry House wat tot 6 gaste kan akkommodeer. Dit beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n slaapkamer met nog 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n TV met OpenView-kanale, 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het sy eie ingang en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n gastetoilet en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n ekstra enkelbed langs die sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Ander kenmerke sluit 'n onderdakstoep, braaigeriewe en 'n vuurput in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en ander geriewe sluit lugversorging, 'n dubbelmotorafdak, stoep en braai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Suid-Afrikaanse ID of geldige paspoort word vereis met aankoms.
Die balans van die betaling word vereis voor aankoms.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riastuine 23, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang