Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender House & Lavender Room

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 37 resensies vir Lavender House & Lavender Room
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
David C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

The accommodation was very comfortable.

We had an enjoyable and comfortable stay. The position was perfect for us so we could go for walks, cycling, and fishing. Restaurants are within walking distance. The area is safe to walk around and very picturesque. It's our second time at the same address because it's so pleasant.

Sharon H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H

Good location close to the river.

No coffee or tea supplied. Also insect spray for mosquitos.

Rachael D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rachael D

Was not what we expected.

Unit had water running from ceiling due to rain. No table to eat at. No ventilation in bath.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Hi Rachael,
I aplogize for the issue with the rain, the heavy winds resulted in leaks forming. There is a table for 2 on the left of the front door, and the bathroom has an outside door. I am sorry Lavender Room did not live up to your expectations.

Lavender House & Lavender Room
Tobs M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tobs M

Fabulous.

Stay was more businesses. So it fit the purpose.

Salome V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Salome V

Geen warm water die oggend.

Kan nie aanbeveel nie. Geen warm water nie. Geen veilige parkeerplek soos voorgehou nie. Spinnerakke in die kamer. Geen WiFi-kode nie.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

So jammer julle het so n slegte ervaaring gehad. Daar is nie n WIFI code nie want ons het nie wifi nie.
As daar loadshedding is dan is dit ongelukkig nie moentlik om altyd warm water te he nie. En die solar sukkel ook as daar vir 3 dae nie son is nie. So jammer daaroor.
Ek sal kyk na die spinnerakke en beter parkeer opsie vir Lavender Room.

Lavender House & Lavender Room
Mariette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Pragtige huis.

Pragtige huis en tuin.

Lezette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S

Vriendelike ontvangs, gerieflike ligging. 'n Absolute moet wanneer jy in Port Alfred blyplek soek.

Lavender House se meubels is pragtig. Die dorp is silwerskoon. Die binnebraai is 'n wenner!! Ons sal definitief weer daar oorbly.

Debbie R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie R

Fantastic.

Wonderful place to relax.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Hi Debbie,
Loved having you to stay. Thank you for the review.
Hope to see you again soon.
Sally

Lavender House & Lavender Room
Laurice B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurice B

Lovely getaway with friends.

The house is perfect for small children.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike wegbreek met vriende.

Die huis is perfek vir klein kinders.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rodrick S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rodrick S

Awful!

There was insects, cockroaches, all over the cutlery. Whilst we were using it things crawled out of the thongs into our food. Very un pleasant and disappointing. Alarm kept going off due to loadshedding and the oil/paraffin lamps made the fire alarm go off all night. Will not return again - and cold water to shower was uncomfy. Toilets didn't flush properly.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Hi Rodrick
I had no idea you had such an unpleasant stay. I do apologize. If you had contacted me I could have sorted most of your problems.
We don't have a fire alarm and don't have any control over load shedding.

Lavender House & Lavender Room
Ntombie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombie B

It was nice.

The place was nice and quiet. I'd book it again.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, hope to see you again soon.
Sally

Lavender House & Lavender Room
Alex K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K

An amazing private, clean and safe house near town, river and local beaches.

It has a homely feel when you walk into the door you feel relaxed and carefree. It has a warmth that relaxes you straight away and makes you feel at home. The lovely bedrooms and bathrooms are clean and convenient with a TV, Music system, indoor- and outdoor braai what more can you ask for? All the needs and wants of a home away from home is in the house like a dishwasher, microwave, kettle, peculator, toaster, washing machine and vacuum. It doesn't matter if you are rich or poor this lovely little town will steal your heart and Lavender House will capture your soul. So if you want to come for a weekend or a holiday Lavender House is the place to stay. We surely enjoyed every single moment of our stay here and will do it again soon.

Christa H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Heerlik gerus en het sommer tuis gevoel.

Die huis is werklik baie gerieflik ingerig en met die veilige tuin wat agter beskikbaar is, heerlik vir klein kinders. Daar is genoeg spasie vir almal.

Karl S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl S

Well-stocked, self-catering unit making for a very comfortable stay.

Loved my stay there. Very comfortable room.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed gevulde selfsorg eenheid wat 'n baie gemaklike verblyf moontlik maak.

Het my verblyf geniet. Baie gemaklike kamer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Thanks for the review.

Lavender House & Lavender Room
Vanessa K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K

Baie lekker ligging en het sommer tuis gevoel.

Baie dankie, Sally, vir 'n lieflike bly plekkie. Lavender Room was baie goed toegerus, veilig en baie netjies. Ons sal julle beslis in die toekoms sien!

Sonia B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Lieflike, rustige naweek.

Dis die tweede keer die jaar dat ek by Lavender House bly en dis regtig 'n fantastiese huis. Kamers en leefarea is pragtig en gemaklik en die huis het regtig als wat jy sou nodig hê. Selfs die strandsakke in elke kamer is so gerieflik vir gaste.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Dankie dat julle weer kom kuier het, altyd n pleisier om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien.

Sally

Lavender House & Lavender Room
Neville V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville V

Five stars all the way.

Great place to stay. Enjoyed every moment.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with us. Thank you for taking the time to write a review. We hope you visit us again soon. Check out our new guest house Die Stoep in Calitzdorp.
Sally

Lavender House & Lavender Room
Unathi N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi N

Best place to chill.

Very warm, beautiful and homely place.

Tabisa M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tabisa M

Everything was perfect but the water was cold.

We had a beautiful stay. Lyndie was very polite. The only problem is that the premises use a solar geyser and there was no sun on Saturday so we bathed with cold water and on Sunday we had to delay our check-out time because we waited for water to be a bit warm.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Hi Tabisa
I am so sorry your water was cold, if I had know earlier I could have rectified that. 12 guests all wanting to shower at the same time will result in cold water for some. My apologies. We hope you will forgive us and visit again soon.
Regards,
Sally

Lavender House & Lavender Room
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Ingrid A - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid A

'n Belewenis wat jy nie mag mis nie!

Fantasties, onbeskryflik!

Pieter F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Excellent value for your money!

Had a fantastic long-weekend break away in Port Alfred! The Lavender room I stayed in is perfect for any single person or couple. Huge bonus is the fact that it is pet friendly. I highly recommend this accommodation.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

We loved hosting you and your fur friend. Thank you for taking the time to write this review.
Hope to see you again soon.
Sally

Lavender House & Lavender Room
Alwyn P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn P

Blyplek is baie skoon, mooi en goeie diens.

Lavender House is baie skoon en mooi en goed geleë. Die diens is baie goed. Eienaar baie vriendelik en bedagsaam.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

So bly julle het Lavender Room geniet. Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lavender House & Lavender Room
Jackie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Baie aangenaam en effektief vir my doel. Mense moet net weet dis nie naby die strand nie.

Alles baie goed, maar 'n beter kas vir jou klere kan verskaf word.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Jackie,
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, sal n plan maak met die kas.
Sally

Lavender House & Lavender Room
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Alida L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Wonderlik!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Verblyf fantasties. Ekstra "touch" met als wat mens benodig vir heerlike verblyf... Gevoel: Jou eie huisie by die see.

Chanelle R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle R

Ongelooflik!

Van dag 1 af was ek baie, baie gelukkig met die diens en die vriendelikheid van Lavender House. Die kommunikasie was uitstekend. En die plek is so mooi en skoon en ek wou net glad nie huis toe gaan nie! My kêrel wil die plek al klaar weer boek vir sy volgende karate kompetisie. Baie baie dankie vir alles!

Brenda M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

Heerlik, gemaklik, netjies met alles en meer!

Fantastiese dankie vir 'n heerlike wegbreek. Volgende keer bly ons verseker langer en vertel al ons vriende wat daardie kant toe gaan van die lekker ruim en gemaklike huis. Skoon en netjies en heerlike slaapplek. Die groot tuin aan die agterkant van die huis is 'n bonus!

Jurie S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Die rustigheid self.

Uitstekende diens. Waarde vir geld.

Alice O - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O

'n Absolute vreugde, wonderlike verblyf en gasvrou wat ons vakansie baie aangenaam gemaak het!

Lavender House se verblyf, ontspanningsruimtes en toebehore is van hoogstaande gehalte. Die enigste nadeel is die feit dat dit effe ver van die see af is - nogtans het dit nie afbreuk aan ons vakansie gedoen nie. Twee van ons gaste is gestremd en Lavender House het perfek by hul behoeftes gepas. Die binne braai-area was perfek vir die dae wat die weer ongeskik vir buite braai was. 'n Aanbeveling: slaailepels en opskeplepels kan aangekoop word. Verder: puik, puik!

Ernest R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest R

Aangenaam.

Baie netjies en aangenaam met goeie diens.

Christa V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Huis van die huis af.

Baie goed toegeruste kombuis, heerlike oop gevoel wanneer jy die huis instap, gerieflike kamers, goeie wit linne, goeie handdoeke, heerlike agterplaas vir kinders om in te speel, het baie lekker hier gebly en sal verseker weer hier oorslaap as ons in die omgewing is.

Gerrie L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie L

Heerlik gebly. Baie skoon en netjiese, goeie geriewe.

Daar sal moet gekyk word na die een stort wat se stortkop lek en die kaggel se skoorsteen wat dalk verstop is, want die trek van die kaggel is nie goed nie en baie rook was in die huis.

Lavender House & Lavender Room se terugvoer

Dankie dat jy my laat weet het van die stort en kaggel ,net jammer ek het nie vore geweet nie, kon dit reggemaak het . Hoop om julle weer te sien. Groete Sally

Lavender House & Lavender Room
Johan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Hier kan 'n mens lekker vakansie hou.

Ons het lekker gebly en sal dit aanbeveel vir gesinne om te bespreek vir vakansies.

Thandeka N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka N

Beautiful house!

We had a lovely stay at the Lavender house. I would recommend this place to anyone who is looking for a beautiful yet affordable house for accommodation.

Elsabie V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie V

Ons was baie beïndruk met Lavender House.

Ons was vir 'n troue daar die naweek. Pragtige plek; ons het sommer dadelik tuis gevoel en is baie vriendelik ontvang deur Sally. As ons weer in daardie rigting gaan sal ons definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Amanda B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Pragtig, netjies en skoon huisie met alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak.

Die eienaars se persoonlike aandag aan die fynere besonderhede soos bv. die sjokolades by badhanddoeke en strandhanddoeke in 'n strandsak is net reg vir gebruik. Was duidelik sigbaar oral in hulle huisie en het ons sommer baie tuis laat voel!

Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Riet 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8efba1711c03502583838d90119f693f4130ee15571c3898b474e8cfb136a1a470d45bf912bc37a8aab8b7e18e919bec61e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 14 van der Riet Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.5887 26.883142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang