Lavender House & Lavender Room
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 127
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
David C - Apr 2024
Algehele gradering
The accommodation was very comfortable.
Sharon H - Jan 2023
Algehele gradering
Good location close to the river.
Rachael D - Aug 2022
Algehele gradering
Was not what we expected.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Hi Rachael,
I aplogize for the issue with the rain, the heavy winds resulted in leaks forming. There is a table for 2 on the left of the front door, and the bathroom has an outside door. I am sorry Lavender Room did not live up to your expectations.
Tobs M - Jun 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Salome V - Apr 2022
Algehele gradering
Geen warm water die oggend.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
So jammer julle het so n slegte ervaaring gehad. Daar is nie n WIFI code nie want ons het nie wifi nie.
As daar loadshedding is dan is dit ongelukkig nie moentlik om altyd warm water te he nie. En die solar sukkel ook as daar vir 3 dae nie son is nie. So jammer daaroor.
Ek sal kyk na die spinnerakke en beter parkeer opsie vir Lavender Room.
Mariette B - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige huis.
Lezette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, gerieflike ligging. 'n Absolute moet wanneer jy in Port Alfred blyplek soek.
Debbie R - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Hi Debbie,
Loved having you to stay. Thank you for the review.
Hope to see you again soon.
Sally
Laurice B - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely getaway with friends.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike wegbreek met vriende.
Die huis is perfek vir klein kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rodrick S - Des 2021
Algehele gradering
Awful!
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Hi Rodrick
I had no idea you had such an unpleasant stay. I do apologize. If you had contacted me I could have sorted most of your problems.
We don't have a fire alarm and don't have any control over load shedding.
Ntombie B - Nov 2020
Algehele gradering
It was nice.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
So glad you enjoyed your stay, hope to see you again soon.
Sally
Alex K - Sep 2020
Algehele gradering
An amazing private, clean and safe house near town, river and local beaches.
Lees meerChrista H - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus en het sommer tuis gevoel.
Karl S - Apr 2019
Algehele gradering
Well-stocked, self-catering unit making for a very comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed gevulde selfsorg eenheid wat 'n baie gemaklike verblyf moontlik maak.
Het my verblyf geniet. Baie gemaklike kamer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon. Thanks for the review.
Vanessa K - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker ligging en het sommer tuis gevoel.
Sonia B - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike, rustige naweek.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Dankie dat julle weer kom kuier het, altyd n pleisier om julle te huisves. Hoop om julle gou weer te sien.
Sally
Neville V - Sep 2018
Algehele gradering
Five stars all the way.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
So glad you enjoyed your stay with us. Thank you for taking the time to write a review. We hope you visit us again soon. Check out our new guest house Die Stoep in Calitzdorp.
Sally
Unathi N - Sep 2018
Algehele gradering
Best place to chill.
Tabisa M - Nov 2018
Algehele gradering
Everything was perfect but the water was cold.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Hi Tabisa
I am so sorry your water was cold, if I had know earlier I could have rectified that. 12 guests all wanting to shower at the same time will result in cold water for some. My apologies. We hope you will forgive us and visit again soon.
Regards,
Sally
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Ingrid A - Jun 2017
Algehele gradering
'n Belewenis wat jy nie mag mis nie!
Pieter F - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent value for your money!
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
We loved hosting you and your fur friend. Thank you for taking the time to write this review.
Hope to see you again soon.
Sally
Alwyn P - Des 2017
Algehele gradering
Blyplek is baie skoon, mooi en goeie diens.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
So bly julle het Lavender Room geniet. Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Jackie L - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en effektief vir my doel. Mense moet net weet dis nie naby die strand nie.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Jackie,
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf, sal n plan maak met die kas.
Sally
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Alida L - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Chanelle R - Mrt 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Brenda M - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, netjies met alles en meer!
Jurie S - Feb 2016
Algehele gradering
Die rustigheid self.
Alice O - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Absolute vreugde, wonderlike verblyf en gasvrou wat ons vakansie baie aangenaam gemaak het!
Lees meerErnest R - Feb 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Christa V - Des 2016
Algehele gradering
Huis van die huis af.
Gerrie L - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly. Baie skoon en netjiese, goeie geriewe.
Lavender House & Lavender Room se terugvoer
Dankie dat jy my laat weet het van die stort en kaggel ,net jammer ek het nie vore geweet nie, kon dit reggemaak het . Hoop om julle weer te sien. Groete Sally
Johan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Hier kan 'n mens lekker vakansie hou.
Thandeka N - Nov 2015
Algehele gradering
Beautiful house!
Elsabie V - Feb 2015
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met Lavender House.
Amanda B - Jan 2015
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon huisie met alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Riet 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang