Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender House and Sunshine Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heaven on earth. Verblyf was baie lekker Baie skoon, vriendelike gasvrou. Baie mooi. Kombuisware is alles nuut en alles wat jy benodig is daar. Goeie WiFi en naby aan die see en winkels. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerco V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Absolutely wonderful! Didn’t want to go home. It was very comfortable and the unit was well equipped. The location was close to the beach and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Stap afstand van strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Fantasies. Baie lekker bly. Die huis het alles en meer wat nodig is vir 'n lekker vakansie. Die gasvrou is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martjie M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Perfekte kuier plek saam met familie of vriende. Die eenhede is baie goed geleë, naby die strand en winkels. Die eenhede is skoon, netjies en goed toegerus, en alles is in werkende toestand. Karen was ongelooflik vriendelik en het alles mooi verduidelik, en weer ingecheck om te hoor of daar enigiets is wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Luukse ontspanning! Naby die see en restaurante, veilig en ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

'n Sien my weer bestemming. Lieflike eenheid, stapafstand van die see, die winkels, asook restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Ons het heerlik gebly. 'n Lieflike plek, met alles wat jy kan benodig. Dankie Karen, vir al jou hulp en moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Heerlike, ruim woning met alles wat jy nodig het. Die voorste eiendom is die kothuis, agterste eenheid is Lavender House. Beide lig en modern. Nie 'n see-uitsig nie, maar wel naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Lovely stay and owner was friendly. Perfect location and the facilities were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvXz77vs2eyKtVZe0HrYeuryNWObhkg3yJ8x1YvVrNWuTvdhMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 31 3rd Avenue Melkbosstrand 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731457 18.437868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang