Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender House and Sunshine Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 59 resensies vir Lavender House and Sunshine Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marlene V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Heaven on earth.

Verblyf was baie lekker Baie skoon, vriendelike gasvrou. Baie mooi. Kombuisware is alles nuut en alles wat jy benodig is daar. Goeie WiFi en naby aan die see en winkels. Veilige omgewing.

Gerco V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerco V

Absolutely wonderful! Didn’t want to go home.

It was very comfortable and the unit was well equipped. The location was close to the beach and shops.

Dewald W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W

Waarde vir geld.

Stap afstand van strand.

Mervin G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin G

Fantasies.

Baie lekker bly. Die huis het alles en meer wat nodig is vir 'n lekker vakansie. Die gasvrou is puik.

Martjie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martjie M

Perfekte kuier plek saam met familie of vriende.

Die eenhede is baie goed geleë, naby die strand en winkels. Die eenhede is skoon, netjies en goed toegerus, en alles is in werkende toestand. Karen was ongelooflik vriendelik en het alles mooi verduidelik, en weer ingecheck om te hoor of daar enigiets is wat ons nodig het.

Yvette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Luukse ontspanning!

Naby die see en restaurante, veilig en ruim!

Barbara E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara E

'n Sien my weer bestemming.

Lieflike eenheid, stapafstand van die see, die winkels, asook restaurante.

Petra L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra L

Ons het heerlik gebly.

'n Lieflike plek, met alles wat jy kan benodig. Dankie Karen, vir al jou hulp en moeite.

Riette D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D

Heerlike, ruim woning met alles wat jy nodig het.

Die voorste eiendom is die kothuis, agterste eenheid is Lavender House. Beide lig en modern. Nie 'n see-uitsig nie, maar wel naby aan die strand.

Samantha V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Lovely stay and owner was friendly.

Perfect location and the facilities were great.

Morne P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Dit is seker die beste plek en waarde vir geld in Melkbos.

Eienaar is baie vriendelik. Die huis en cottage is baie skoon en netjies. Perfek geleë in Melkbos.

Annemarie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Awesome plekkie.

Sal weer soontoe gaan.

Deidre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Perfek, skoon, netjies, mooi en ongelooflik lekker.

Ons het ongelooflik lekker gebly! Dit is skoon en ons almal het dadelik tuis gevoel. Die plek is loopafstand van die strand af en alles in die huis is ook maklik bekombaar. Dit is werklik 'n pragtige plek - binne en buite. Dankie ook aan Marizaan van LekkeSlaap, vir jou hulp met ons inklokreëlings wat so amper-amper deurmekaar kon raak. Ons gaan weer van hierdie plek gebruikmaak en hom ook voorstel aan ander.

Andre D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Perfek.

Sal definitief weer gaan bly by Lavender House.

Marthinus L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus L

Perfek vir 'n kort wegbreek.

Dankie ons het rerig baie gebly! Soveel moeite.

Chantel N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N

Fantasties. Beste verblyf ooit.

Die eenheid is baie netjies en gerieflik. Gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Naby aan die strand, winkels en eetplekke. Ons het regtig vreeslik lekker gebly en sal verseker weer daar tuis gaan. Baie dankie vir alles.

Wayne G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Fantasties kuier plek vir wegbreek.

Die kothuis was baie netjies en gerielik met als wat jy nodig mag hê.

Ronel B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Excellent in every way. We could not have asked for more.

We will be back. Wonderful in every detail.

Jo-ann V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V

Dit was fantasties.

Die ligging en veiligheid van Lavender House is puik. Dit is ook stapafstand van die strand en is naby winkels geleë.

Karin B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Skoon, netjies en goed toegerus.

Vriendelike en gasvrye ontvangs; volledig toegeruste huis selfs vir die winterkoue; baie skoon en gerieflik. Rustige area en tog baie naby aan die see.

Donna N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna N

Tuiste weg van die huis.

Die gasvrou, Karen, is baie behulpsaam. Plekkie baie mooi skoon en pragtig. Stapafstand van eetplekke en see. Rustige straat. Beplan om weer te gaan.

Quinton M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton M

It was above our expectations. Very peaceful.

The house was clean. The owner provided more than what we expected.

Lumari H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lumari H

Uitstekende ligging, luuks en netjiese blyplek.

Die huis is baie netjies. Het alles wat mens benodig en is stapafstand van die see, winkels en restaurante af. Lieflike plek!

Roxanne H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H

Fantastiese verblyf.

Pragtige verblyf, het dit baie geniet. Sal hoog aanbeveel.

Stefan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F

We really enjoyed our stay at Lavender House and Sunshine Cottage.

See stars.

Leon R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Baie lekker gebly. Eenhede beskik oor alle benodighede wat nodig is vir vakansiehuis.

Baie belangrik dat beddens lekker slaap. Skoonmaakdiens was 'n lekker bederfie. Alles netjies, skoon en in werkende kondisie.

Chantelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle M

Heerlike naweek in 'n pragtige huis en lekker dorp.

Huis lekker naby aan see. Kuier gemaklik met groot groep. Alles wat jy nodig in huis. Netjies en skoon.

Salome S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Netjies, skoon en veilig.

Wonderlike plekkie wat loopafstand van strand en winkels af is. Eenheid was baie mooi, netjies en skoon. Het alles wat jy moontlik kan nodig kry, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, ens. Karen was baie vriendelik en het selfs die eenheid laat skoonmaak teen geen ekstra koste. Sal beslis weer hier bly.

Rencia E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia E

Fantasties!

Die lekkerste plekkie waar ek nog gekuier het in Melkbos! Sommer verlief op die plekkie! Stukkie gras 'n wenner vir my kleinkinders! En die ligging, kan nie vir beter vra! Baie gerieflik en privaat, ook hoe 2 eenhede op erf van mekaar geskei is. Was so, so lekker daar! Beste ooit!

Simphiwe S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe S

Great space and location.

Karen was super friendly. We had everything we needed. Enough space for our two toddlers!

Wayne A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne A

Great location. Very clean. Has everything you need.

Had a lovely stay at Lavender House and Sunshine Cottage. The cottages have everything you need. It was a cold and wet weekend for us, but there were enough extra blankets to go around and the cute little fireplace was a plus. We also made use of the air-con for some warmth. Very close the beach as well. Will definitely recommend.

Suzell L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzell L

Het baie lekker gebly en vriendelike diens!

Sal dit vir almal aanbeveel!

Quinten V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten V

Lavender Huis is mooi, netjies en ruim. Mense is bedagsaam en vriendelik, sal vir seker aanbeveel.

Sodra jy instap voel dit soos vakansie, als is mooi skoon, netjies en ruim, al waaroor ek kan kla is dat ons langer moes bly. Hul sien ons groep vriende vir seker weer.

Ronald F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald F

Baie fantasties.

Baie, baie lekker plek.

Gert C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C

Heerlike wegbreek naby alles.

Die huis is goed geleë, in 'n baie rustige area. Huis was baie netjies en goed toegerus. Sal dit vir enige familie aanbeveel met kinders.

Marion K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion K

Beautiful.

Me and my friend had a fantastic weekend at Lavender House, would recommend it to anyone. Thanks for having us.

Jurie F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie F

Absolutely awesome.

Definitely recommended.

Louw D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw D

Modern en baie netjies!

Ons was baie beïndruk met die gastehuis en hulle gasvryheid. Sal dit definitief aanbeveel.

Lize M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M

Wonderlike plek om te rus en tyd saam met jou familie te spandeer.

Karen het ons baie spesiaal laat voel en ons het vreeslik lekker gekuier. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Suzette B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Absoluut waarde vir geld!

Was aangenaam verras met die moeite wat gedoen was om ons tuis te laat voel. Baie dankie!

Danielle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Rustig en fantasmagories.

Ons het dit verskriklik geniet, rustige area.

Juanita V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Pragtig, goed toegerus en sentraal.

Sal vir seker weer hier gaan afpak!

Eileen M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen M

Gerieflik en netjies.

Ek bevel Sunshine Cottage graag aan. Dit is gerieflik met alles wat jy benodig, plus DStv en WiFi-internet.

Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Very neat and well kept.

The decor and layout at Lavender Cottage is very well done. Our arrival was done very professionally and we immediately felt welcome. Karin assisted immediately when the gate gave problems Saturday evening. Will definitely stay over in future.

Tamsen G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsen G

Perfek!

Ons was by Lavender House en dit was perfek. Die plekkie was netjies skoon en mooi. Dit het al die geriewe gehad wat jy kan aan dink. Die weer het nie so mooi saamgespeel nie, maar ons het baie pret gehad. Baie dankie Karen! Ons sal beslis weer kom kuier, die keer met die kleintjies.

Elzette G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette G

Heerlike naweek-/vakansieverblyf.

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Volledig toegeruste cottage met oorgenoeg ruimte vir ons gesin van 5. Skoon en netjies. Elektriese kombers was groot bederf vir die koue wintersaande, dankie daarvoor. Stapafstand van die see en speelarea, ons kinders het dit vreeslik geniet. Die uitsig vanaf see oor Tafelberg was pragtig met mooiste sonsondergang. Gerieflik en naby om elke dag stad toe te pendel.

Morne B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Uitstekend.

Uitstekende verblyf en diens.

Leo C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leo C

It was a pleasure staying there and will do it again.

Karen welcomed us and I must say she is a superstar. We have absolutely no complaints and anyone who has an opportunity to stay there will do themselves a favour by making a booking.

Albert O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert O

Amazing.

Absoluut waarde vir geld. Die huis was op 'n baie geskikte plek geleë en baie skoon en perfekte wegbreek-huis vir 'n groep of gesin!

Henriette K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K

Heerlik, aangenaam!

Netjiese, pragtige plekkie!

Charine E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charine E

Wonderlik, dink nie mens kry beter nie!

Pragtige verblyf! Ek kan hierdie verblyf met 'n geruste hart aan enige iemand aanbeveel - was mal daaroor! Alles wat jy nodig het, met persoonlike 'touches' wat ons so welkom laat voel! Uit en uit die geld werd.

Corné C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné C

Dit was baie opwindend.

Ons het dit baie geniet. Baie dankie.

Fiona B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona B

Vreeslik lekker en netjies.

Dit was een van die beste en mooiste plekkies wat ek nog besoek het.

Carol Burger B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Burger B

Ongelooflike wegbreek.

Ek wat self in akkommodasie-bedryf is, het regtig stom gestaan aan hoe mooi skoon en netjies alles was - ongelooflike wegbreek met my gesin na besige seisoen! Sal definitief weer gaan.

Annelize B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Lieflike rustige plekkie.

Lavender House is 'n heerlike, rustige plek om jou vakansie deur te bring. Dit is pynlike netjies en baie smaakvol ingerig. Alles wat jy nodig is daar. Alhoewel jy nie see-uitsig het nie, is dit net 'n kort entjie se stap van die strand af.

John S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Baie goed, maar motor was nie agter hek nie.

Die plek was great. Gesin vriendelik. Naby alles. Loopafstand vanaf die strand en restaurante. Net die kar wat nie agter 'n hek was nie.

Vanessa J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

Amazing.

Ons sal vir seker weer by Lavender House bly. Dit was skoon en netjies en Karen was vriendelik en hulpvaardig. Dit is die perfekte plekkie vir 'n klein gesin.

Daylene S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daylene S

Dit was 'n rustige en veilige atmosfeer.

Ek was baie tevrede met alles. Alles is skoon en netjies, op hul plek en ek sal definitief weer bespreek. Dis naby alles.

Marche S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marche S

Baie rustig en aangenaam.

Dit was 'n baie lieflike paar dae om weg te breek. Die gasheer was baie vriendelik. Ek sal weer gaan.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvXz77vs2eyKtVZe0HrYeuryNWObhkg3yJ8x1YvVrNWuTvdhMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 31 3rd Avenue Melkbosstrand 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731457 18.437868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang