Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender House and Sunshine Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lavender House and Sunshine Cottage is in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Dit is net 200 m vanaf die strandfront.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede op dieselfde perseel. Die eenhede is heeltemal apart. Elke eenheid het 2 slaapkamers en kan tot 5 gaste gemaklik akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens het. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea in elke eenheid. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe. Albei eenhede het parkeerplek vir 1 motor agter 'n geslote hek van 1,2 m hoog. Sunshine Cottage het ook 'n motorhuis.

Die eiendom is 'n paar meter vanaf koffiewinkels aan die seefront, restaurante en ook 'n supermark.

Ongelukkig word nie harde musiek of partytjies toegelaat nie aangesien die eenhede in 'n stil woonbuurt geleë is.

Melkbosstrand is 35 km noord van Kaapstad geleë, hierdie pretensielose kusdorpie is bekend vir sy stuk wit sandstrand, seekosrestaurante, natuurstaptogte, golwende duine en besonderse berguitsigte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marlene V
Gesin met tieners
5.0
Heaven on earth. Verblyf was baie lekker Baie skoon, vriendelike gasvrou. Baie mooi. Kombuisware is alles nuut en alles wat jy benodig is daar. Goeie...
Sien meer
Apr 2024
Gerco V
Gesin met tieners
5.0
Absolutely wonderful! Didn’t want to go home. It was very comfortable and the unit was well equipped. The location was close to the bea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Dewald W
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Stap afstand van strand.
Des 2023
Martjie M
5.0
Perfekte kuier plek saam met familie of vriende. Die eenhede is baie goed geleë, naby die strand en winkels. Die eenhede is skoon, netjies en goed toe...
Sien meer
Nov 2023
Yvette B
Gesin met tieners
5.0
Luukse ontspanning! Naby die see en restaurante, veilig en ruim!
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender House and Sunshine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 31, Melkbosstrand, 7449, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArvXz77vs2eyKtVZe0HrYeuryNWObhkg3yJ8x1YvVrNWuTvdhMa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 31 3rd Avenue Melkbosstrand 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731457 18.437868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang