Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 164 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marcell D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Baie netjiese gastehuis met vriendelike eienaars. Sal dit vir seker aanbeveel. Baie goed geleë vir oornag tussen Gauteng en Noord-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Alles perfek. Pragtige plek. Rustige atmosfeer. Alles skoon en netjies. Baie gasvrye eienaars. Heerlik oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik. Sal definitief weer daar wil oorbly. Naby aan alles, maar mens voel veilig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige plek en sal nie huiwer om vriende van Lavender Lodge te vertel nie. Baie lekker gebly! Kamer was netjies. Mooi beddegoed en 'n heerlike badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Vriendelike mense. Lekker kos. Ons het heerlik gebly. Lekker ontbyt gehad. Eienaars is baie vriendelik. Vir seker die moeite werd om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Ongelooflik. Het gevoel of ons tuis is. Beste diens en mense! Sal altyd hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great stay with the best breakfast. Very neat and tidy. The rooms had nice big beds for the whole family, and the breakfast was great and very affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absolute puik diens. Ons het voertuigprobleme gehad en die eienaar het ons ongelooflik baie bygestaan. Ek sal hulle vir seker weer ondersteun en ek kan hulle vir seker aanbeveel vir mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Aangenaam en baie gemaklik. Ons het oornag na 'n lang dag se reis. Was vriendelik ontvang. Gastehuis het karakter en is netjies en volledig ingerig - veral t.o.v. winterkoue. Eienaars het persoonlike kontak en vriendelike en hartlike diens verrig. Sal beslis weer daar oornag indien ek in daardie rigting reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvrye mense, lieflike akkommodasie, ons sal hulle met vrymoedigheid aanbeveel. Ons het baie lekker gekuier en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 164

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molopo-weg 2, Vryburg, Vryburg, 8600, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMTQyZDIzLTUzMTEtNGY1OS1iY2VjLTAzM2YwMjkzNWVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 164 5 1 5 2 Molopo Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961 24.721388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang