Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Rose

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Abel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker ontbyt gehad. Baie nice kamer met al die noodsaaklike geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Beste Abel Baie dankie vir die goeie review. Waardeer dit baie en julle is altyd welkom. Dankie Liana/Lavender Rose

Riana N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Ons het presies gekry wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike oorbly vir een nag op pad na die Oos-Kaap. Alles was skoon en netjies en die ontbyt was baie lekker. Die WiFi was maar stadig en het aanhoudend konneksie verloor, maar dit het ons nie gepla nie, want ons het dit nie regtig nodig gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Baie dankie, Riana. Ek waardeer die goeie review sommer baie. Jy maak my dag! Lekker reis verder. Groete, Liana/Lavender Rose

Elna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Ons het baie lekker gebly en ons gasvrou was wonderlik. Lekker ontbyt gehad en niks was vir haar te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Beste Elna Vreeslik dankie vir die goeie review. Hoop ek sien julle weer. Groete Liana

Andre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dit is 'n mooi omgewing. Het die verblyf baie geniet. Die ontbyt was ook iets besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Beste Andre Ek waardeer jou positiewe resensie vreeslik. Julle is altyd welkom hier. Groete Liana/Lavender Rose

Stoffel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Baie netjiese plekkie met pragtige rose. Sal dit graag in die lente wil sien! Heerlik, rustig, skoon, netjies. Enige tyd weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Beste Stoffel Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is enige tyd welkom. Was gaaf om julle te ontmoet. Groete Liana

Somarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die huisie was baie oulik, die gasvrou baie vriendelik! Dit was sowaar 'n wonderlike plekkie om te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Hello Somarie Baie dankie vir die goeie review. Jy het sommer my dag gemaak. Julle is altyd weer welkom.

Elizabeth G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

B & B top marks, breakfast was great. I was pleasantly surprised. Amazing place. Lovely host. We were a very late arrival due to road works and lots of trucks. It was so restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Hi Elizabeth, Thanks so much for the positive feedback. It was so nice meeting you and all the best for the future. Liana

Elisa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Privaat bekostigbaar en gerieflik met heerlike ontbyt. Karaktervolle plekkie wat met liefde versorg word. Die plekkie is baie privaat, veilig en gerieflik. 'n Heerlike ontbyt word ingesluit wat die dag somer met 'n glimlag laat begin. Dit was ons tweede keer wat ons daar oornag het en gaan beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Beste Elisa Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons probeer hard om gebruikersvriendelik te wees en dit is so maklik met sulke aangename en waarderende gaste soos julle. Ons sien julle graag weer. Baie groete en mooi jaar vir julle. Liana/Lavender Rose

John K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Rustig, veilig, skoon, uiters billik geprys, beste ontbyt/padkos in die land! Die eenheid is smaakvol en prakties ingerig. Ons het ons verblyf baie geniet en alles wat sy voorsien het in die eenheid waardeer. Ons het gelees van haar legendariese ontbyte maar wou vroeg ry die volgende oggend. Niks kon ons voorberei vir fantastiese kosse wat sy in oorvloed vir ons ingepak het as padkos vir die volgende oggend nie. Ons het dae lank daaraan gesmul. Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ciliana
Lavender Rose
Hi John Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jammer oor die verandering in verblyf. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en julle het die padkos verdien na al jul harde werk deur die jaar. Kom gerus wees. Groete Liana

Ciska E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie skoon en netjies, heerlik gebly, ontbyt was 'n bonus wat ingesluit was. Heerlik gebly, gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ciliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb217cd209886b262796d5d84e4ae7f2291a5e32494cd14916dfd7da2f73f963d4425dc22c3c49ac676d66cd761ce84e27059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 36 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.498415177751 25.971339766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang