Lavender Rose
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ciliana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Abel V - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker ontbyt gehad.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Abel
Baie dankie vir die goeie review. Waardeer dit baie en julle is altyd welkom.
Dankie
Liana/Lavender Rose
Riana N - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lavender Rose se terugvoer
Baie dankie, Riana. Ek waardeer die goeie review sommer baie.
Jy maak my dag!
Lekker reis verder.
Groete,
Liana/Lavender Rose
Elna G - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Elna
Vreeslik dankie vir die goeie review.
Hoop ek sien julle weer.
Groete
Liana
Andre M - Apr 2024
Algehele gradering
Dit is 'n mooi omgewing.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Andre
Ek waardeer jou positiewe resensie vreeslik.
Julle is altyd welkom hier.
Groete
Liana/Lavender Rose
Stoffel P - Apr 2024
Algehele gradering
'n Baie netjiese plekkie met pragtige rose. Sal dit graag in die lente wil sien!
Lavender Rose se terugvoer
Beste Stoffel
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is enige tyd welkom. Was gaaf om julle te ontmoet.
Groete
Liana
Somarie P - Apr 2024
Algehele gradering
Die huisie was baie oulik, die gasvrou baie vriendelik!
Lavender Rose se terugvoer
Hello Somarie
Baie dankie vir die goeie review. Jy het sommer my dag gemaak. Julle is altyd weer welkom.
Elizabeth G - Mei 2024
Algehele gradering
B & B top marks, breakfast was great.
Lavender Rose se terugvoer
Hi Elizabeth,
Thanks so much for the positive feedback.
It was so nice meeting you and all the best for the future.
Liana
Elisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Privaat bekostigbaar en gerieflik met heerlike ontbyt.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Elisa
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons probeer hard om gebruikersvriendelik te wees en dit is so maklik met sulke aangename en waarderende gaste soos julle. Ons sien julle graag weer. Baie groete en mooi jaar vir julle.
Liana/Lavender Rose
John K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, skoon, uiters billik geprys, beste ontbyt/padkos in die land!
Lavender Rose se terugvoer
Hi John
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jammer oor die verandering in verblyf.
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en julle het die padkos verdien na al jul harde werk deur die jaar.
Kom gerus wees.
Groete
Liana
Ciska E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, heerlik gebly, ontbyt was 'n bonus wat ingesluit was.
Hedley G - Feb 2024
Algehele gradering
Would highly recommend.
Lavender Rose se terugvoer
Dear Hedley
Thank you so much for the positive review. It is greatly appreciated and it was a real pleasure to accommodate you. I hope you will have a wonderful trip and all the best for the future.
Kindest regards,
Liana
Ian T - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable overnight stay.
Lavender Rose se terugvoer
Hi Ian,
Thank you so much for the positive review. It is much appreciated. Hope to see you again some time when it suits you.
Kindest regards,
Liana
Henry R - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Belmare S - Jun 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Lavender Rose se terugvoer
Dankie Belmare. Dit was gaaf om jou te ontmoet. Voorspoed vorentoe. Dankie, Liana
Rene F - Jan 2024
Algehele gradering
It was too far out.
Dani C - Jun 2024
Algehele gradering
No what we paid for & not what was advertised.
Lavender Rose se terugvoer
Dear Dani,
I'm so sorry to hear about your unhappiness. You stayed in a beautiful room and the bathroom is completely separate and en-suite. I'm sure you got value for your money considering the price and the very nice breakfast included. We advertise our guesthouse as a B&B and definitively not as self-catering and that is what you received. The advertisement clearly states 'Lavender Rose B&B.' Nobody has ever complained to me about the bathroom door and if you had done so, I would have done my level best to fix it immediately. Such is my commitment to my guests. Please have a look at all my other reviews if you have any doubt about my service.
Have a good year.
Thank you,
Liana
Denise M - Des 2023
Algehele gradering
Restful and peaceful.
Lavender Rose se terugvoer
Thanks so much, Denise.
We would love to see you again.
You are welcome any time.
Thank you.
Liana
Kobus V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou. Beste waarde vir geld in die Suid-Vrystaat!
Lavender Rose se terugvoer
Beste Kobus,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek akkommodeer julle graag.
Mooi jaar vir julle.
Groete
Liana
Ignatius K - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvryheid en vriendelike diens.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Ignatius,
Dt was lekker om jou en jou pragtige dogtertjies te ontmoet.
Hoop julle het baie lekker gekuier en ek sien julle graag weer.
Baie sterkte vorentoe
Liana
Elisa D - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, ruim, skoon en gerieflik.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Elisa. Vreeslik dankie vir die goeie resensie. Jy maak my hart sommer bly.
Hoop ons sien julle gou weer en was baie lekker om julle te ontmoet.
Groete. Liana/Lavender Rose
Marietha M - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap en het eers na 20:00 daar aangekom.
Lood B - Mei 2023
Algehele gradering
Diens was uitstekend!
Lavender Rose se terugvoer
Beste Lood
Dit was vir my heerlik om jou ouers te akkommodeer en vreeslik dankie vir die goeie terugvoer oor hul verblyf hier.
Ek waardeer dit vreeslik.
Alles van die beste.
Groete
Lavender Rose B&B
Jan H - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Jan
Baie dankie vir die goeie resensie. Jy verdien nou al 'n groot afslag op die prys en 'n groot sjokolade in die kos pakkie.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose
Annelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Was gerieflik. Vriendelike ontvangs.
Lavender Rose se terugvoer
Liewe Annelie
Baie dankie vir die uitstekende review. Ek waardeer dit sommer baie en hoop ek sien julle gou weer.
Groete
Liana/Lavender Rose
Jan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik en vriendelik.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Jan,
Vreeslik dankie vir die goeie review.
Dit was sommer 'n groot plesier om jou te huisves. Ek is ook baie lief vir kuns en ek glo jy het baie goed gevaar by die KKNK.
Ons hoop om jou weer eendag te sien.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose
Dinti D - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was werklik vir ons heerlik soetsalig in die dorpie en ons het die persoonlike touch van die interieur en gasvryheid baie waardeer.
Lavender Rose se terugvoer
Liewe Dinti
Vreeslik dankie vir die goeie terugvoering. Dit was so lekker om julle te ontmoet en ek het jou pragtige gedig oor ons gasteplekkie so waardeer. Jy het regtig ware talent.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose
Lize G - Jan 2023
Algehele gradering
Liana's cottage is an oasis for the weary traveler. A lovely, secluded garden to revive one after a long, dusty journey and (absolutely essential!) a generous shower. Nothing too much trouble for one's host: highly recommended.
Lees meerLavender Rose se terugvoer
Hallo Lize, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit vreeslik en jy is altyd meer as welkom.
Dit was baie lekker om jou te ontmoet.
Groete
Liana
Simon V - Jan 2023
Algehele gradering
Goedkoop, niks buitensporig nie.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Simon, baie dankie vir die baie goeie resensie. Jy het vandag my hart sommer baie bly gemaak, want nou besef ek weereens hoe aangenaam die mense is wat ons die voorreg het om te akkommodeer. Julle sal altyd welkom wees by ons gastehuisie en weereens baie dankie vir die ondersteuning. 'n Baie voorspoedige 2023 word julle toegewens. Vriendelike groete, Liana/Lavender Rose
Nick Y - Mei 2023
Algehele gradering
Delightful period cottage surrounded by roses.
Lavender Rose se terugvoer
Dear Nick, thank you so much for the good review and your appreciative words. It was a pleasure to accommodate you and your wife and I really hope to see you again sometime in the future.
We advertise our cottage as a B&B, not as a self-catering unit, but we do provide extras such as a microwave and kitchenette to make our guests stay a bit more comfortable. Thanks so much.
Liana/Lavender Rose
Michele J - Nov 2023
Algehele gradering
All ok.
Elize C - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike eienaars, vriendelik, netjies en lekker gekuier.
Reynier S - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was vir ons so rustig en die stilte het ons geniet. Dankie Liaan. Jy het ons so spesiaal laat voel.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Renier
Dankie vir die positiewe review en geniet julle kuier in Pta.
Groete ook van Ben
Liana
Frank V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens, dame baie vriendelik.
Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en tuis laat voel. Sal aanbeveel.
Ilyn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie. Heerlik gebly. Pet-friendly!
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Rod B - Jan 2023
Algehele gradering
Unpleasant, unprofessional, disappointed.
Lees meerRita R - Des 2022
Algehele gradering
Ons gasvrou het moeite gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel, heerlik geslaap en ten spyte van beurtkrag het sy 'n heerlike ontbyt bedien in die mooi tuin.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Rita, dit was vir my 'n voorreg en 'n plesier om julle te akkommodeer. Hoop van harte ek sien julle weer. Groete. Liana/Lavender Rose
Niel S - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies met vriendelike eienaar. Pragtige kamer, goed toegerus met 'n gemaklike bed, veilige parkering, uitsonderlike tuin en stil omgewing.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Niel, baie dankie vir die goeie resensie. So gaaf van jou en bly jy het ons nog nie vergeet nie. Jy is enige tyd welkom hier. Baie groete, Liana/Lavender Rose
Trudie G - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en sommer net alles wat die lewe die moeite werd maak.
Lees meerLavender Rose se terugvoer
Liewe Trudie, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek hoop ons gaan julle nog baie sien. Julle is meer as welkom.
Sulke gawe mense en ons het so lekker gesels.
Baie dankie.
Liana/Lavender Rose
Hannelie V - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename en gerieflike verblyf.
Lavender Rose se terugvoer
Liewe Hannelie
Ek waardeer jou goeie resensie sommer baie in hierdie moeilike ekonomiese tye.
Dit was net 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle weer eendag.
Groete
Liana Lavender Rose
Heather H - Jul 2022
Algehele gradering
A value for money overnight stay in a pleasant cottage, well secured, well served and located in an interesting part of SA with some amazing scenery as you drive to Venterstadt.
Lees meerLavender Rose se terugvoer
Dear Heather
Thanks so much for the excellent review. It is much appreciated in these difficult economic times.
It was such a pleasure to accommodate you and your husband. You were the easiest of guests and so appreciative of everything at out B&B.
I wish you all the best for the future.
Kindest regards
Liana
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Regte fluweel in die hartjie van Bethulie.
Alida K - Feb 2022
Algehele gradering
Neat, clean, peaceful.
Uys T - Des 2022
Algehele gradering
Ons is baie gasvry ontvang en het die ouwêreldse atmosfeer baie geniet.
Delmarie R - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en Gasvry.
Lizette V - Sep 2021
Algehele gradering
The best ever overnight stay!
Lavender Rose se terugvoer
Dear Lizette
Thank you so much for the excellent review. It means a lot to me in these difficult times.
It was lovely to meet you people and I really hope that we will meet again.
All the best for the future.
Liana/Lavender Rose
Sarel M - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het weereens lekker gekuier en die stilte van die Karoo geniet.
John H - Mei 2021
Algehele gradering
One night stopover on a road trip.
Lavender Rose se terugvoer
Dear John
Thanks so much, I really appreciate the excellent review.
It surely was a pleasure to accommodate you and your spouse.
Keep well and all the best for the future.
Kindest regards
Liana/Lavender Rose
Anton S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie oulike eenheid. Netjies en stil. Naby die ou kar restaurant- lekker kuierplek in die dorp.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Anton
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit baie en julle is altyd welkom.
Hoop julle het 'n baie voorspoedige jaar.
Groete
Liana/Lavender Rose
Sarel M - Feb 2021
Algehele gradering
Opregte gasvryheid en wonderlike Karoo-sterrehemel, outentieke akkommodasie.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Sarel,
Dit was so heerlik om julle te akkomodeer al die pad van Witbank af.
Hoop ons sien julle weer (sulke aangename mense).
Geniet die jaar.
Liana/Lavender Rose
Sandra P - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese gerieflike oornagplekkie met als wat mens nodig het soos WiFi, yskas, mikrogolf, opwasgeriewe, pragtige roostuin, veilige parkering, opsie vir heerlike ontbyt en gawe gasvrou.
Clive E - Sep 2021
Algehele gradering
The accommodation was very clean.
Lavender Rose se terugvoer
Dear Clive,
We loved to accommodate you and really hope to see you again one day very soon.
We advertise our guesthouse as a B&B and not as a self-catering unit.
The small fridge and the microwave are as such bonus items that we have added to the cottage. A B&B usually caters for breakfast only and has facilities available for tea, coffee, etc.
Thanks so much
Liana/Lavender Rose
Gavin J - Apr 2021
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant stay.
Lou B - Des 2021
Algehele gradering
Lovely spot. Liana was a fabulous host.
Lavender Rose se terugvoer
Hi Louise,
Thanks so much for staying at our B&B. It was a pleasure having you.
I am shocked by the rating of 1 for cleanliness that you gave me because I have accommodated a lot of people so far, Must be more than a 100 couples in the past 2 years and got an average of 5 for cleanliness so far from everybody.
I do find that we provide an extremely clean environment for our guests when they arrive, even a sterile environment, taking Covid regulations in consideration. But when guests had either animals or small children with them - the B&B becomes a mess and when the guests leave, they then remember the place in that state.
Sorry about that (not suggesting that it applied to your family too).
Thank you,
Liana - Lavender Rose.
Barbara G - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik, rustig en netjies.
Lavender Rose se terugvoer
Hi Barbara
Vreeslik dankie vir die goeie review. Ek waardeer dit veral in hierdie moeilike tye.
Hoop julle hou lekker vakansie en welkom terug enige tyd.
Veilige reis
Liana/Lavender Rose
Debra J - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtig, keurig en stylvol.
Lees meerSanette R - Sep 2020
Algehele gradering
Besonder lekker en insiggewend en goeie basis om die omgewing te besoek.
Carolyn O - Sep 2020
Algehele gradering
Delightful. All we wanted in a BnB!
Lavender Rose se terugvoer
Dear Carolyn,
It was such a pleasure to accommodate you. You were such special guests. We really hope to see you again in the coming years.
Think of me in your lovely home by the sea.
Kindest regards.
Liana
Lizelle W - Jan 2020
Algehele gradering
Ek sal beslis Lavender Rose aanbeveel. Liana die eienaar baie vriendelik en ons het baie lekker gebly in haar mooi woonstel.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Lizelle,
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor my gasteplekkie. Dit was 'n groot plesier om julle en jul pragtige honde te akkomodeer. Kom gerus weer, julle is enige tyd welkom. Dit is sulke angename mense soos julle wat ons gasteplekkie bedryf so 'n plesier maak.
Beste groete
Liana/Llavender Rose
Charmaine M - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Botha T - Nov 2020
Algehele gradering
Small town experience.
Cornia B - Des 2019
Algehele gradering
'n Baie netjiese ou wêreldse plekkie.
Lavender Rose se terugvoer
Beste Cornia,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was so lekker om julle en jou dogter met haar kindertjies te akkomodeer. Geniet jou werk en ek hoop jy tree gou af. Julle is altyd meer as welkom.
Die groot lekker van die gastehuisie is om sulke gawe en interessante mense soos julle te ontmoet.
Beste groete,
Liana/Lavender Rose
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang