Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Rose

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Rose bied gerieflike verblyf met 'n opsionele ontbytopsie in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat.

Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kothuis beskik oor 'n dubbelbed, aparte badkamer met 'n stort en 'n sitarea wat gekoppel is aan 'n klein eetkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n klein tuin, 'n braai en onderdakparkeerplek. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Daar is 'n dubbelkamer in die eienaars se huis en dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-kamer met 'n stort.

Die stad Bethulie is 'n oulike Karoo-dorpie wat bekend is vir historiese landmerke. Die langste brug in Suid-Afrika is een van die besienswaardighede en die stertkant van die Gariepdam strek tot by die grense van Bethulie. Besoek Die Ou Kar Restaurant en kroeg, of stap deur die stad en geniet die ou argitektuur. Pellissier House Museum is 850 m van die eiendom af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Simon R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, spacious and so comfortable! What a lovely, comfortable stay! We loved it and Ciliana is delightful! We briefly explored the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gill V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nostalgiese kamer gewees. Ons was baie gelukkig in ons kamer. Dekor was pragtig, in my styl. Mev. Viljoen was baie vriendelik en behulpsaam gewee...
Sien meer
Jan 2025
Natasha C
5.0
Verblyf was baie aangenaam, stil en rustige omgewing, goed geleë. Verblyf was uitstekend.
Jan 2025
Thana D
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis aan te beveel. Baie gelukkig met ons keuse! Dankie vir jul gasvryheid. Pragtig skoon, goeie matras na 'n lang dag op die pad en heerlike ontbyt...
Sien meer
Jan 2025
Thana D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Ons het die rustigheid geniet. Cilana se gasvryheid en heerlike ontbyt was uitstekend. Defnitief 5 ster. Baie dankie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ciliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Lavender Rose het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb217cd209886b262796d5d84e4ae7f2291a5e32494cd14916dfd7da2f73f963d4425dc22c3c49ac676d66cd761ce84e27059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 36 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.498415177751 25.971339766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang