Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Rose

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Rose bied gerieflike verblyf met 'n opsionele ontbytopsie in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat.

Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kothuis beskik oor 'n dubbelbed, aparte badkamer met 'n stort en 'n sitarea wat gekoppel is aan 'n klein eetkamer en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot 'n klein tuin, 'n braai en onderdakparkeerplek. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Daar is 'n dubbelkamer in die eienaars se huis en dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-kamer met 'n stort.

Die stad Bethulie is 'n oulike Karoo-dorpie wat bekend is vir historiese landmerke. Die langste brug in Suid-Afrika is een van die besienswaardighede en die stertkant van die Gariepdam strek tot by die grense van Bethulie. Besoek Die Ou Kar Restaurant en kroeg, of stap deur die stad en geniet die ou argitektuur. Pellissier House Museum is 850 m van die eiendom af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Abel V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontbyt gehad. Baie nice kamer met al die noodsaaklike geriewe.
Aug 2024
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Ons het presies gekry wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike oorbly vir een nag op pad na die Oos-Kaap. Alles was skoon en ne...
Sien meer
Sep 2024
Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Ons het baie lekker gebly en ons gasvrou was wonderlik. Lekker ontbyt gehad en niks was vir haar te veel moeite nie.
Jun 2024
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n mooi omgewing. Het die verblyf baie geniet. Die ontbyt was ook iets besonders.
Apr 2024
Stoffel P
Saam met lewensmaat
5.0
'n Baie netjiese plekkie met pragtige rose. Sal dit graag in die lente wil sien! Heerlik, rustig, skoon, netjies. Enige tyd weer!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ciliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Lavender Rose het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murray-straat, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb217cd209886b262796d5d84e4ae7f2291a5e32494cd14916dfd7da2f73f963d4425dc22c3c49ac676d66cd761ce84e27059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 36 Murray Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.498415177751 25.971339766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang