Lavender & Roses B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ridge Pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lavender and Roses B&B is geleë in die dorpie Bergville. Kom geniet die luuksheid van ons pragtig gemeubileerde kamers en ons fantastiese ontbyte. Dubbelkamers, enkelkamers en selfsorg eenhede is beskikbaar.
Ons voorsien die perfekte vertrekpunt vir reisigers wat die wonders van die Okhahlamba Wêreld-erfenisgebied wil verken. Die Drakensberge se kombers wissel na gelang van die seisoen: warm kleure gedurende die herfs, wit sneeuspitse in die winter, 'n ontploffing van helder groen gedurende lente en wonderskoon in die somer.
Die restaurante in die Sentrale Berg sal jou betower met fantastiese kos en wyn! Stap in die kloof of enige van die ander staproeters in die berg. Vaar vroegoggend in 'n warmlugballon, bespreek 'n rit in 'n helikopter, doen 'n "canopy tour" of bespreek 'n begeleide toer na een van die ongelooflikste rotstekeninge in Suid-Afrika. Sluit aan by 'n wildrit in die Spioenkop Natuurreservaat of besoek een van die vele Boere-oorlogterreine in die omgewing ... die lys doendinge is eindeloos!
Bly by ons en laat die berg jou betower!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 5 Ridge Pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lavender & Roses B&B het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bergville Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Ridge Pad, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang