Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LavenderLaine

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sonja W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uit die boonste rakke. Die eienaar was ongelooflik vriendelik. Dit is 'n pragtige plek en haar gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great value, host was awesome. Great stay; however, it was very cold and the heaters were pretty much ineffective. The heater in my room was like a lighthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Best location. Warm and welcoming, clean, friendly. Wow, amazing. We will visit again. Love this place. Warm and welcoming and the host prepared breakfast without any costs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorrein
LavenderLaine
Ag, ek hoop ek sien julle sommer gou weer!

Corrine N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vriendelike ontvangs, uitstekend toegerus. Absoluut. Ontvangs was vriendelik. Goed toegerus en uiters goed geleë naby eetplekke en ander winkels wat nodig mag wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorrein
LavenderLaine
Dankie Corinne. Kom kuier gou weer!

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absolutely loved staying here. The most wonderful place to stay at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal beslis dit aanbeveel en self ook weer daar tuis gaan. Ongelooflik lekker. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorrein
LavenderLaine
Julle is vyfstergaste. Ek het nog nooit iemand gesien wat 'n plek so skoon los nie. Dankie. Kom kuier weer. Lorrein

Abigail L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing, awesome, friendly, peaceful. It was amazing and the host is such a nice lady, she made us feel so welcome. Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties! Die vriendelikste diens wat ons nog beleef het. Fantasties gebly, perfekte ligging en uitsig oor die see. Sy doen soveel moeite en het lekker gesels met haar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende diens, kamer en ligging. Sal nie huiwer om ander te verwys. Ja, beslis. Gasvrou, het ons tuis laat voel en het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Ligging naby alles en maklik. Sal beslis weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette D
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2024

Gerieflik en beeldskone uitsig. Uitstekende verblyf, die gastehuis is so wel geleë. Die kamer was gerieflik en die gasvrou het ons baie tuis en ontspanne laat voel. Ons het ook 'n klein bederf ontvang wat 'n goeie gedagte was en sy het ook restaurantverwysings voorgestel wat suksesvol was. Ek hoop om gou weer soontoe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorrein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windblomstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGY5ZmJiLTJlMDUtNDQ5Mi1hMjk0LWQyNjZmMDMyOGJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 20 Windblom Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.80418 18.466873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang