Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LavenderLaine

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dirk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Comfortable and accommodating. From arrival to departure, we received excellent service in a beautiful guesthouse. The owner was in constant contact with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige plekkie! Sal weer daar kuier! Ons het heerlik gebly. Die gasvrou het ons so welkom laat voel, en het ons op kort kennisgewing gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Stay was as expected. The host was very friendly. The view of Table Mountain across the bay was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike gasvrou. Heerlik gekuier, sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uit die boonste rakke. Die eienaar was ongelooflik vriendelik. Dit is 'n pragtige plek en haar gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Great value, host was awesome. Great stay; however, it was very cold and the heaters were pretty much ineffective. The heater in my room was like a lighthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Best location. Warm and welcoming, clean, friendly. Wow, amazing. We will visit again. Love this place. Warm and welcoming and the host prepared breakfast without any costs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorrein
LavenderLaine
Ag, ek hoop ek sien julle sommer gou weer!

Corrine N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Vriendelike ontvangs, uitstekend toegerus. Absoluut. Ontvangs was vriendelik. Goed toegerus en uiters goed geleë naby eetplekke en ander winkels wat nodig mag wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorrein
LavenderLaine
Dankie Corinne. Kom kuier gou weer!

Ronel V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Absolutely loved staying here. The most wonderful place to stay at!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sal beslis dit aanbeveel en self ook weer daar tuis gaan. Ongelooflik lekker. Beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorrein
LavenderLaine
Julle is vyfstergaste. Ek het nog nooit iemand gesien wat 'n plek so skoon los nie. Dankie. Kom kuier weer. Lorrein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorrein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windblomstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGY5ZmJiLTJlMDUtNDQ5Mi1hMjk0LWQyNjZmMDMyOGJhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 20 Windblom Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.80418 18.466873

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang