LavenderLaine
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorrein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja W - Aug 2024
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Gavin L - Aug 2024
Algehele gradering
Great value, host was awesome.
Pieter L - Aug 2024
Algehele gradering
Best location. Warm and welcoming, clean, friendly.
LavenderLaine se terugvoer
Ag, ek hoop ek sien julle sommer gou weer!
Corrine N - Jul 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, uitstekend toegerus.
LavenderLaine se terugvoer
Dankie Corinne. Kom kuier gou weer!
Ronel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely loved staying here.
Elize C - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis dit aanbeveel en self ook weer daar tuis gaan.
LavenderLaine se terugvoer
Julle is vyfstergaste. Ek het nog nooit iemand gesien wat 'n plek so skoon los nie. Dankie. Kom kuier weer. Lorrein
Abigail L - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing, awesome, friendly, peaceful.
Erika N - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Denis D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens, kamer en ligging. Sal nie huiwer om ander te verwys.
Colette D - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik en beeldskone uitsig.
Nico V - Apr 2024
Algehele gradering
Was baie aangenaam. Ons was op ons eie.
Lees meerLavenderLaine se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Daar is wel parkeerplek vir tot 4 voertuie. Ons help graag met bagasie, maar anders as by 'n hotel is hier nie 24 uur personeel nie. Hier is wel trappe, maar die wooneenheid binne is op een vlak.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
John K - Des 2023
Algehele gradering
Die beste vir my was die vriendelikheid van die eienares, en die uitsig. Wow.
LavenderLaine se terugvoer
Dankie, John, vir die vriendelike woorde. Hoop om jou gou weer te sien! Lorrein
Calvin H - Okt 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Elmien V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
John S - Sep 2023
Algehele gradering
An Unforgettable Stay with Breathtaking Views and Exceptional Hospitality.
Lees meerLavenderLaine se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Kom gou weer.
Teresa O - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Kristi R - Aug 2023
Algehele gradering
Soul refreshing wave sounds and tranquil balcony views.
Winslow M - Aug 2023
Algehele gradering
Everything was on point.
Johan P - Mei 2023
Algehele gradering
Magnificent view. Vriendelike mense soos by die huis.
Ingrid W - Mei 2023
Algehele gradering
Uitsonderlike ligging en beste gasvrou.
Arno S - Apr 2023
Algehele gradering
Great place with very friendly owners. Very accommodating.
Nicky J - Jan 2023
Algehele gradering
Tranquality
LavenderLaine se terugvoer
Thanks guys. Please come again. Hope to see you soon.
Johan P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker daar gekuier en sommer nog 'n dag oorgebly.
Johan G - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n wonderlike rusplek.
Laetitia H - Apr 2023
Algehele gradering
Dit is baie sentraal geleë. Ons het so lekker gebly. Alles was baie skoon. Jy kan die kombuis gebruik om heelike koffie te maak. Dit is naby die dorp en ook die strand. Ons het die mooiste uitsig gehad op die balkon om op die see te kyk. Gaan beslis weer van julle gebruik maak.
LavenderLaine se terugvoer
So bly julle het die tydjie by ons geniet. Sien julle gou weer!
Portia H - Apr 2023
Algehele gradering
I had a great time.
LavenderLaine se terugvoer
Thanks for the beautiful words. That is exactly how we want guests to feel. Do visit again!
Brent N - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Ansie M - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
A K - Sep 2022
Algehele gradering
Die beste ooit! Die beste van al ons oorbly by heelwat B&B's.
LavenderLaine se terugvoer
Baie dankie vir julle lieflike woorde. Ons kuier graag weer saam. Lorrein
Petrus S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie plek, netjies en skoon.
Johan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Alles netjies en skoon. Lorrein is baie behulpsaam met enige navraag wat jy mag hê.
LavenderLaine se terugvoer
Kom kuier asb weer
Schenda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, baie goed geleë, fabulous host!
LavenderLaine se terugvoer
Altyd goed om nuwe mense te ontmoet wat gou-gou vriende word. Ons maak weer so.
Corne K - Feb 2022
Algehele gradering
Absolute pleasure to stay. Perfect location. A must see.
Tinus W - Okt 2022
Algehele gradering
Luuksheid met asemrowende uitsig.
Elize H - Jun 2022
Algehele gradering
Exceptional view, comfortable and tidy.
Johannes D - Jun 2022
Algehele gradering
Beste uitsig in die wêreld, Tafelberg.
Ciska R - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike skoon en baie netjiese plek.
Gerhard J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie spesiaal.
LavenderLaine se terugvoer
Dankie vir julle mooi woorde, dit word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Lorrein
Johan B - Apr 2021
Algehele gradering
Mooi, netjiese en skoon plek.
Wilma V - Apr 2021
Algehele gradering
Net heerlik. Perfekte verblyf vir 2 dae.
LavenderLaine se terugvoer
Ons is so bly dat jy die ruskansie by ons geniet het. Kom asseblief weer. Seënwense. Johan en Lorrein Katzke
Jacques D - Jul 2021
Algehele gradering
Was fantasties.
LavenderLaine se terugvoer
Was heerlik om jou te ontmoet Jacques. Hoop ons sien jou gou weer. Johan en Lorrein
Philip V - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Darryl K - Des 2020
Algehele gradering
Amazing diens. Baie aangename en mooi plek.
LavenderLaine se terugvoer
Hoop om julle weer te sien in die Nuwe Jaar!
Raymond S - Nov 2020
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring.
Henry V - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelik en skoon.
LavenderLaine se terugvoer
Dit was n vinnige draaitjie, maar volgende keer bly julle langer.
Rouan D - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
LavenderLaine se terugvoer
Hoop om julle gou weer te sien!
Santi S - Mrt 2020
Algehele gradering
Ver bo verwagting!
Ilze B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties, uitstekende diens, perfekte ligging.
LavenderLaine se terugvoer
Ag, hoe bly is ek julle het die tydjie by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien 🙏🙋
Peter B - Feb 2020
Algehele gradering
Ons verblyf was baie gemaklik. Die eienaars vriendelik en laat jou tuis voel. Gaan uit hul pad uit om alles so gemaklik as moontlik te maak.
Pieter R - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang in 'n netjiese plek in n pragtige omgewing. Gaan beslis weer besoek.
Sandrine R - Nov 2019
Algehele gradering
A very well-located and quiet place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie goed geleë en stil plek.
Dankie aan ons gasvrou wat ons met ons laat aankoms verwelkom het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willem O - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en goeie ligging.
Pieter D - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Daniel Males T - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome, hulle gaan uit hul pad om jou te help en gemaklike reis te verseker.
LavenderLaine se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer julle mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Adele K - Mrt 2018
Algehele gradering
Genotvol.
Roux P - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Marelize R - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelik.
Dries H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou met fantatiese geriewe!
LavenderLaine se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te hê. Julle is 5-ster gaste. Hoop ons sien julle gou weer
Lorrein en Johan
Marius S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekkerste verblyf wat ons gehad het in 'n lang tyd, ek gee hulle 10 uit 10.
LavenderLaine se terugvoer
Haai, dis wonderlik om te hoor, dankie. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Johan en Lorrein
Emil En Elize B - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie posisie, goeie waarde vir geld en vriendelike eienaars.
Lees meer- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windblomstraat 20, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang