Lavenders
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rachel V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Tania M - Sep 2023
Algehele gradering
Perfek, lekker gebly.
Lavenders se terugvoer
Dankie Tania, dit was my voorreg om julle te akkommodeer. Kothuis was baie netjies agter gelaat asof daar nie gaste was nie. Mooi bly.
Hesta E - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese kothuis.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie Hesta, ek waardeer jou positiewe repliek.
Groete
Sandra
Liesbeth B - Sep 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly. Hoogs aanbeveelbaar.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie Liesbeth vir jou positiewe review. Groete
Sandra
Johan P - Aug 2022
Algehele gradering
'n Oase om by tuis te kom en heerlik te rus.
Lavenders se terugvoer
Dankie Johan jou positiewe review lê my baie na aan die hart. Hoop ek sien jul weer in die toekoms.
Groete
Sandra
Ruan D - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik en gemaklik.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Ruan. Altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Groete, Sandra.
Estelle N - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig!
Alma D - Mei 2021
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige eenheid.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie Alma, dit doen my hart goed om sulke positiewe terugvoering te kry.
Christine O - Mei 2021
Algehele gradering
Lavenders was 'n aangename verrassing! Heerlik gekuier en baie welkom gevoel.
Hester H - Mei 2021
Algehele gradering
Puik.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie Hester ek waardeer jou mooi review.
Abrie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie Abrie waardeer jou positiewe review.
Groete
Sandra
Heidi V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, pragtige tuinwoonstel met alles wat jy nodig het.
Maryna M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en heerlike versnaperings.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie Maryna, ek waardeer jou positiewe resensie.
Groete
Sandra
Annette V - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Lavenders se terugvoer
Annette dit was my voorreg om jul te kon akkomodeer.
Dankie vir die lekker geselsies.
Natie L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie Natie, ek waardeer jul mooi terugvoering van Lavenders. Kom gerus weer.
Groete,
Sandra Esterhuizen
Ronel V - Des 2019
Algehele gradering
Baie goed ontvang, eenheid baie netjies, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.
Tessa S - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, silwerskoon eenheid en hartlike ontvangs.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ek waardeer dit baie.
Groetnis Sandra
Chris S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Gerda D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, baie gasvry, maar kort paar goedjies.
Maurits P - Mei 2017
Algehele gradering
Die rustigheid van die platteland met die natuurskoon van die Klein-Karoodorpie. Wonderlik!
Lavenders se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar vir my Kothuisie. Wasrdeer dit baie. Groete Sandra
Cheryl B - Mei 2017
Algehele gradering
Quite one of the best B&B's that we have stayed at.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Een van die beste B&B's waar ons al gebly het.
Ons het heerlike gebly by Lavenders. Ek het vir Sandra 'n WhatsApp-boodskap gestuur om haar te bedank vir haar gasvryheid. Sy het ons dadelik tuis laat voel en die kamers was abie gerieflik en eersteklas. Die persoonlike aandag wat sy aan die plek gee, maak dit besonders. Regtig die lekkerste plek om te bly. Sou graag eendag wou teruggaan en ek sal Lavenders aanbeveel vir al ons vriende.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lavenders se terugvoer
Thank you Cheryl, it is so nice of you and it does my heart so good to hear your appreciation.
Danie C - Mei 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek om oor te slaap of langer te kuier in Prins Albert.
Lavenders se terugvoer
Dankie Danie, vir die mooi resensie. Ek waadeer dit opreg.
Salome L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie, baie netjies.
Lavenders se terugvoer
Dankie Salomé vir die positiewe kommentaar. Ek waardeer dit opreg. Julle moet beslis weer kom vir 'n opvolg besoek.
Groete
Sandra
Johna G - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekend! Ek sal dit vir enige persoon wat Prins Albert wil besoek, aanbeveel.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie dit doen my hart goed om sulke goeie terugvoering te kry.
Cilmi S - Des 2016
Algehele gradering
Lavenders was keurig en netjies - lekker geslaap!
Lavenders se terugvoer
Nair dankie Cilmi lekker om sulke goeie kommentaar te kry. Baie dankie en geniet die kersgety. Lavenders groete
Andre L - Okt 2016
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek waardeer dit besonder baie.
Liezl B - Des 2015
Algehele gradering
Seker die aangenaamste deel van ons hele vakansie. Baie dankie vir al die moeite en detail.
Lavenders se terugvoer
Baie dankie dit doen my hart goed om sulke goeie terugvoering te kry.
Maryke W - Des 2015
Algehele gradering
Stylvolle, netjiese en gerieflike selfsorg-eenheid in 'n asemrowende omgewing!
Lavenders se terugvoer
Baie dankue Liezl. Dit is so lekker om sulke goeie terugvoering te kry. 'n Mens wonder mos altyd of die gaste dit geniet en tevrede was. Kom gerus weer. Lavenders ontvang jul graag met ope arms. Groete Sandra
Magda E - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon, netjiese, gasvrye akkommodasie.
Stella M - Mrt 2015
Algehele gradering
Prins Albert was net 'n oornag op ons pad maar het baie meer gekry as wat ons verwag het. Interessante historiese dorp!
Helena J - Okt 2014
Algehele gradering
Televisieprogramme het ons nuuskierig gemaak om die Karoodorp te gaan besoek. Dit was 'n ongelooflike ervaring.
Linda S - Nov 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, baie nietjies ...
Pam W - Okt 2014
Algehele gradering
Immaculate cottage with welcome added benefits of a great hostess.
Annelene M - Jun 2014
Algehele gradering
Gerieflik en baie netjies.
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nuwestraat 19, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang