Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavenders

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwestraat 19, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Lavenders is 'n elegante en smaakvol versierde kothuis wat ideaal geleë is in 'n stil area van die dorp en is 'n bekoorlike opsie om te oorweeg wanneer jy in Prince Albert bly. Dit is in 'n stil area en stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en museums. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n oornagverblyf.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed wat deel vorm van die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Dié kothuis met lugversorging is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af asook gratis WiFi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Nuwestraat 19, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavenders het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nuwestraat 19, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACLuQZk07eSKVS7sMQPGdb8aje4LJCuTlfrc1JnmUDZbGwHIzqp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 34 5 1 5 19 Nuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.226456334239 22.028557566348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang