Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Avenir Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir L'Avenir Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Suzanne D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne D

Baie mooi en netjiese gastehuis op die mooiste wynplaas.

Ons het baie lekker gebly en het gratis wynproe geniet. Dit is 'n baie mooi plaas en sal vir seker weer daar kuier.

L'Avenir Country Lodge se terugvoer

Beste Suzanne
Dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete

L'Avenir Country Lodge
Marliza V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza V

Rustige en mooi verblyf buite Stellenbosch.

Ons het ons verblyf by L'Avenir Country Lodge baie geniet. Hartlike ontvangs deur die gasheer en die akkommodasie is ruim, gerieflik en die uitsigte is mooi.

L'Avenir Country Lodge se terugvoer

Dit was wonderlik om julle by ons te huisves.

L'Avenir Country Lodge
Moira H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H

Dit was verfrissend.

Dit was vir seker 'n baie lekker oorbly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik! All over a beautiful and peaceful place.

L'Avenir Country Lodge se terugvoer

Dankie Moira, vir die positiewe feedback.
Groete
Elmarie

L'Avenir Country Lodge
Andrea J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea J

Lekker gebly. Die ontbyt was heerlik.

Lekker gebly. Die ontbyt was heerlik!

L'Avenir Country Lodge se terugvoer

Hi Andreas,
Dit was wonderlik om julle te verwelkom.

L'Avenir Country Lodge
Elmarie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

'n Heerlike wegbreek van die stadslewe.

L'Avenir Country Lodge is 'n heerlike wegbreek van die stadslewe. Pragtige ligging met goeie diens en pragtige kamers.

Johann M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

An absulute gem.

L'Avenir is picturesque with beautiful surroundings, nestled inside a tranquil setting. We were received by Elmarie, who was the kindest hostess we have ever encountered. She ensured that the stay was comfortable and homely with her wonderful and warm personality. Elmarie's assistance and friendly service will be the sole reason for us to recommend or make another booking. Thank you for making the stay memorable.

Andre D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Pragtige ligging en vriendelike personeel.

Dalk net nie die beste waarde vir geld in die omgewing nie.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R44, Klapmuts-pad, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmVkNzhiLWQ0MjEtNDAyZi1iODk4LWVkYjQ5MzU5MDJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R44 Klapmuts Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.886015545458 18.844128547577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang