Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Avenir Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Suzanne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie mooi en netjiese gastehuis op die mooiste wynplaas. Ons het baie lekker gebly en het gratis wynproe geniet. Dit is 'n baie mooi plaas en sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
L'Avenir Country Lodge
Beste Suzanne Dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien uit om jul weer te verwelkom. Groete

Marliza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige en mooi verblyf buite Stellenbosch. Ons het ons verblyf by L'Avenir Country Lodge baie geniet. Hartlike ontvangs deur die gasheer en die akkommodasie is ruim, gerieflik en die uitsigte is mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
L'Avenir Country Lodge
Dit was wonderlik om julle by ons te huisves.

Moira H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit was verfrissend. Dit was vir seker 'n baie lekker oorbly. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik! All over a beautiful and peaceful place.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
L'Avenir Country Lodge
Dankie Moira, vir die positiewe feedback. Groete Elmarie

Andrea J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Die ontbyt was heerlik. Lekker gebly. Die ontbyt was heerlik!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
L'Avenir Country Lodge
Hi Andreas, Dit was wonderlik om julle te verwelkom.

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Heerlike wegbreek van die stadslewe. L'Avenir Country Lodge is 'n heerlike wegbreek van die stadslewe. Pragtige ligging met goeie diens en pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
Kort verblyf
5.0
Des 2021

An absulute gem. L'Avenir is picturesque with beautiful surroundings, nestled inside a tranquil setting. We were received by Elmarie, who was the kindest hostess we have ever encountered. She ensured that the stay was comfortable and homely with her wonderful and warm personality. Elmarie's assistance and friendly service will be the sole reason for us to recommend or make another booking. Thank you for making the stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2015

Pragtige ligging en vriendelike personeel. Dalk net nie die beste waarde vir geld in die omgewing nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R44, Klapmuts-pad, Stellenbosch, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1NmVkNzhiLWQ0MjEtNDAyZi1iODk4LWVkYjQ5MzU5MDJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R44 Klapmuts Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.886015545458 18.844128547577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang