Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laventelbos

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Claudio P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lanklaas so lekker gekuier. Was baie lekker gewees. Oom is 'n yster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Pragtige omgewing, gasvrye gasheer. Jan voel soos 'n ou vriend. Uitstekend. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful! Wonderful stay! Jan is most welcoming and accommodating - absolutely loved his doggy Spyker, who quickly made friends with us all! Can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Awesome. Nice and quiet place. The host was great and friendly. On the beach. Great views and scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier. Eenvoudige plaashuisie lekker naby aan die see. Ons het baie lekker gekuier by Laventelbos. Die ligging is baie lekker, jy sien en ruik die see van die huis af. Baie plek vir kinders om veilig te kan speel en fietsry. Die huisie is eenvoudig, maar baie lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Ons sal weer daar slaap as ons weer die geleentheid kry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lieflike natuur en rustigheid. Was baie lekker - heerlike weer, rustig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Asemrowend, stil en rustig. Die stilte, die omgewing was pragtig. Die springbokkies en duikertjies was 'n bonus. Stapafstand na die strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Danel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Gerieflik. Dit was lekker en daar is alles wat mens nodig het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jamie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

I will go back! Really enjoyed our time, lovely big indoor fireplace for braais and chatting. Facilities are limited and bathrooms small but very workable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Heerlik rustig. Baie netjies. Gasvry en werd vir geld. Sal dit aanbeveel vir almal wat rustig wil wees weg van geraas en jaag lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktN66QNKjrqrurSkCWB25EWbxu67f6VqthqoiuuFqiADpsxOHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Kus Road Rooipitjie Street, Farm Laventelbos 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.365495310899 21.849739014211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang