Laventelbos
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Claudio P - Jun 2024
Algehele gradering
Lanklaas so lekker gekuier.
Neels R - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Pragtige omgewing, gasvrye gasheer. Jan voel soos 'n ou vriend.
Kerry B - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderful!
Derek P - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Sanet D - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Eenvoudige plaashuisie lekker naby aan die see.
Mari V - Feb 2024
Algehele gradering
Lieflike natuur en rustigheid.
Tilla D - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend, stil en rustig.
Danel M - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Jamie T - Des 2023
Algehele gradering
I will go back!
Esther S - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Anita S - Okt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede!
Lees meerFrans Jakobus W - Sep 2023
Algehele gradering
Dankie, oom Jan. Ons het lekker gebly.
Larry S - Aug 2023
Algehele gradering
Awesomeness.
Nicolaas M - Jun 2023
Algehele gradering
Met 'n see uitsig kan 'n mens nie vir beter vra nie.
Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Christa C - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier en baie rustig.
Jean W M - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties in alle opsigte.
Ferdinand C - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Paula V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtige omgewing.
Gerhardus E - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige kuierplek met 'n bonus van die see voor ons en die wildsbokke neffens ons.
Laventelbos se terugvoer
Essie het gevoel soos ou vriende en is welkom om weer te kom kuier by ons.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Irene M - Sep 2023
Algehele gradering
Swak verblyf.
Laventelbos se terugvoer
Irene was ongelukkig omdat sy eenheid 1 bespreek het en nie die ou Huis soos wat sy skynbaar gedink het en net 'n rede gesoek om uit haar bespreking te kom. Ons adverteer as diere vriendelik en ons het gaste wat vir 2 maande geboek het met 3 honde. My twee honde was nerens te sien nie. Die drie honde is baie goed gemanierd en Irene het onmiddellik gekla oor die honde en hulle is terug na hulle eienaar en nie weer uitgekom nie. Ek het haar seun die volgende oggend gevra of alles reg is en of hulle lekker geslaap het en hy het bevestig met 'n Ja oom. Irene moet net vir my se hoekom sy my niks gese het van dit waarvoor sy nou sê wat vuil was. Ek het as gasheer vir haar gese dat sy moet net sê as daar iets is wat nie reg was nie. Sy het verkies om stil stil weg te ry.
Franco K - Okt 2022
Algehele gradering
Amazing ontspan plekkie 'n klipgooi van die see.
Laventelbos se terugvoer
Franco, julle was baie aangename mense en ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer in die toekoms.
Pieter Jordaan J - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Maura R - Jun 2022
Algehele gradering
Relaxed stay outside Gouritsmond.
Laventelbos se terugvoer
Hoop ons sien jou weer gou by ons Maura.
Ivan C - Mei 2022
Algehele gradering
It was perfect for us in every way.
Laventelbos se terugvoer
Ivan en sy vrou is aangename mense en is enige tyd welkom by ons.
Leonard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Laventelbos se terugvoer
Leonard en sy gesin is baie welkom om weer by ons te kuier.
Marina V - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, weg van gejaag en mense.
Laventelbos se terugvoer
Julle is baie gawe mense en is welkom om weer by ons te kom kuier.
Abri V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige plek met pragtige diere.
Laventelbos se terugvoer
Abri julle sal altyd welkom wees en voel soos familie.
Julie D - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike ervaring.
Inus C - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Sal beslis weer gaan. Lekker en die plaas is rustig.
Lourens B - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek.
Laventelbos se terugvoer
Ons het dit geniet om vir Lourens en sy familie hier te he. Hulle is welkom om weer te kom kuier.
Edward F - Nov 2021
Algehele gradering
Al ready planning to book again.
Magdalena H - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik, behulpsaam.
Laventelbos se terugvoer
Magdalena en haar man is aagename mense en ons hoop om hulle weer in die toekoms te sien.
Cecilia R - Jul 2021
Algehele gradering
Incredibly beautiful surroundings among the tranquil game, majestic aloes and surf.
Laventelbos se terugvoer
We hope to see you back here at our place soon. It was a pleasure to have you here.
Jan
Milandi R - Jun 2021
Algehele gradering
'n Moet-weer-gaan
Laventelbos se terugvoer
Julle is twee aangename mense en ons sien uit na hulle volgende besoreking by ons
Amanda O - Mrt 2021
Algehele gradering
Jan en Lettie is wonderlike mense.
Laventelbos se terugvoer
Amanda, ek is baie jammer dat daardie mense die gazebo amper op julle stoep opgeslaan het. Hulle weet duidelik nie hoe om ander mense se spasie te respekteer nie. Dis nogals mense wat bekend is aan my vrou en sy het ook gekla oor hulle. Julle kan gerus 'n naweek verniet by ons kom afsaal as dit meer rustig is, ons is ongelukkig die afgelope tyd oorval met besprekings en dit gebeur nie baie dat al ons akkommodasie so vol bespreek is nie.
Juliana T - Mrt 2021
Algehele gradering
Was very good and very relaxing having wild life, farm and sea all together.
Laventelbos se terugvoer
Juliana dit was lekker gewees om julle hier te he en julle is enige tyd welkom.
Antoinette K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Edward S - Nov 2021
Algehele gradering
Very peaceful.
Ferlin S - Jun 2021
Algehele gradering
Was wonderlik
Adrie O - Jan 2021
Algehele gradering
Vrede en rus, waarde vir geld.
Laventelbos se terugvoer
Adrie, dit was 'n plesier gewees om julle hier te he. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Paula D - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig.
Laventelbos se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier Paula. Julle is enige tyd welkom by ons en so ook julle pragtige dierekinders.
John B - Feb 2021
Algehele gradering
On a farm at the sea!
Bertu V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker privaat en pragtige natuurskoon.
Jan D - Sep 2020
Algehele gradering
Uitgerus.
Laventelbos se terugvoer
Jan dit was 'n plesier om jou hier te gehad het. Jy is enige tyd welkom en hoop om jou binnekort weer te sien.
Jan
Bouwe T - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike rustige seevakansie met 'n regte plaas-gevoel
Lees meerAnja B - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties
Jaco V - Nov 2019
Algehele gradering
5 sterre is nie genoeg nie!
Chrisna B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit is pragtig, die beste plek in Gouritz om te bly!
Laventelbos se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier Chrisna. Julle sal altyd welkom wees om weer te kom kuier.
Jan Visser
Paul W - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely farm with game wandering around and a sea in front.
Lees meerLaventelbos se terugvoer
Paul& Charlotte,
It was nice having you here with us. You are most welcome to come and stay with us again - hopefully for longer.
Regards,
Jan Visser
Theunis L - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjies en skoon.
Melandi G - Aug 2019
Algehele gradering
Kinders het dit geniet en die boma was awesome.
Daniel T - Mei 2019
Algehele gradering
Splendid.
Salmiena V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Marita V - Apr 2019
Algehele gradering
Woonstel is lieflik as oornagplek!
Maré O - Mrt 2019
Algehele gradering
Sielsalig.
Peter L - Okt 2019
Algehele gradering
'n Goeie keuse vir 'n rustige wegbreek.
Lizelle R - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik rustige wegbreek.
Marius A - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid en ideale verblyf om deeglik uit te rus. Fantasties.
Anthony D - Jul 2019
Algehele gradering
Natuurskoon mooi.
Landi T - Des 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly by Laventelbos, was wel teleurgesteld met 'n paar goedjies.
Lees meerLaventelbos se terugvoer
Ons het vir die gaste gese dat die water uit 'n oop fontein kom en dat hulle water kan gebruik om te drink uit 'n reënwater tenk, andersins kon hulle drinkwater koop. Landi het nie self by ons tuisgegaan nie, maar wel haar ouers en boeties. Wat die water aanbetref, dit het nooit opgeraak nie maar Eskom het beurt krag toegepas en as die krag af is, kan die pomp by die fontein uiteraard nie pomp nie. Ek het my bes gedoen om te sorg dat die pomp weer pomp as die krag aankom. Wat breekgoed aanbetref wil ek net se dat die huis 16 borde het, 8 klein bordjies, 11 messe en 12 vurke en die huis is ten volle toegerus met alles wat nodig is om kos te maak en te eet. Landi se ouers en twee boeties kon nie meer benodig het as wat beskikbaar was in die huis nie. Die huis was silwerskoon gemaak die dag voor die gaste ingekom het en ons maak nie huis skoon gedurende die gaste se verblyf nie. Die gaste het die vensters oopgemaak aan die grondpad se kant en die pad was baie stowwerig omdat ons vir maande geen reën gehad het nie. Spinnekoppe kom in by oop deure en vensters en spin oornag webbe.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang