Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavie & Me

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Derrick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dis net 'n heerlike plek om te oornag. Ons was so hartlik ontvang en het lekker gekuier. Dis 'n juweeltjie in Parys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Lavie & Me
Baie dankie vir julle mooi woorde. So bly julle kon goed rus en warm bly na julle lang reis. Julle voel soos familie, kom maak gerus weer 'n draai.

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was voorwaar 'n besondere kuier. Sal dit sterk aanbeveel. Baie lekker en gerieflik gebly. Maryna en haar gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Lavie & Me
Baie dankie vir julle terugvoer. Julle is model gaste. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Maryna

Carien S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Sal die plek vir seker aanbeveel. Baie lekker gebly. Dit was lekker snoesig warm en baie mooi. Baie vriendelike verwelkoming deur hulle. Daar is alles wat mens benodig, niks wat ek sou verander nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Lavie & Me
Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle is sulke bedagsame gaste. Julle is enige tyd weer welkom.

Johannes J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Goeie gastehuis om te oornag in Parys. Wonderlik en vriendelik ontvang deur die eienaar en gerusgestel. Die plek is goed ingerig, funksioneel en alles wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus. Skoon en netjies en goed instand gehou. Die swaer voertuie is 'n probleem vir 'n ligte slaper soos ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Lavie & Me
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet. Groete, Maryna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likwart-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ad7dc79ef96d1a324c1706b86c0afce8d0707a3c49d2fa54135b69cb999f6f1d8a33fbf00c105f9e359ee9d6c8e81bba72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Likwart Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.910603326583 27.442337680314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang