Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavie & Me

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lavie & Me
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Derrick M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick M

Dis net 'n heerlike plek om te oornag. Ons was so hartlik ontvang en het lekker gekuier.

Dis 'n juweeltjie in Parys.

Lavie & Me se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. So bly julle kon goed rus en warm bly na julle lang reis. Julle voel soos familie, kom maak gerus weer 'n draai.

Lavie & Me
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Dit was voorwaar 'n besondere kuier. Sal dit sterk aanbeveel.

Baie lekker en gerieflik gebly. Maryna en haar gasvry en vriendelik.

Lavie & Me se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Julle is model gaste. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete, Maryna

Lavie & Me
Carien S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Sal die plek vir seker aanbeveel.

Baie lekker gebly. Dit was lekker snoesig warm en baie mooi. Baie vriendelike verwelkoming deur hulle. Daar is alles wat mens benodig, niks wat ek sou verander nie.

Lavie & Me se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle is sulke bedagsame gaste. Julle is enige tyd weer welkom.

Lavie & Me
Johannes J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Goeie gastehuis om te oornag in Parys.

Wonderlik en vriendelik ontvang deur die eienaar en gerusgestel. Die plek is goed ingerig, funksioneel en alles wat jy nodig het vir 'n goeie nagrus. Skoon en netjies en goed instand gehou. Die swaer voertuie is 'n probleem vir 'n ligte slaper soos ek.

Lavie & Me se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet.
Groete, Maryna

Lavie & Me
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Likwart-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3ad7dc79ef96d1a324c1706b86c0afce8d0707a3c49d2fa54135b69cb999f6f1d8a33fbf00c105f9e359ee9d6c8e81bba72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 5 Likwart Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.910603326583 27.442337680314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang