Lavie & Me
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Derrick M - Jun 2024
Algehele gradering
Dis net 'n heerlike plek om te oornag. Ons was so hartlik ontvang en het lekker gekuier.
Lavie & Me se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde. So bly julle kon goed rus en warm bly na julle lang reis. Julle voel soos familie, kom maak gerus weer 'n draai.
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was voorwaar 'n besondere kuier. Sal dit sterk aanbeveel.
Lavie & Me se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Julle is model gaste. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete, Maryna
Carien S - Jun 2024
Algehele gradering
Sal die plek vir seker aanbeveel.
Lavie & Me se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Julle is sulke bedagsame gaste. Julle is enige tyd weer welkom.
Johannes J - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie gastehuis om te oornag in Parys.
Lavie & Me se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was goed om julle te ontmoet.
Groete, Maryna
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Likwart-straat 5, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang