Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavinir

Resensies

2.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies


Netheid
3.1
Ligging
2.4
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.7
Veiligheid
2.7
Frans G
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2023

Slegte ervaring. Daar was nie 'n naam op nie. Daar was geen ligte gedurende loadshedding nie. Daar was geen water nie, selfs nie eers drinkwater nie. Die beddegoed het na rook geruik.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Nkosimanathi N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

It was okay. The place was clean, the only thing I noticed was a bad smell from outside as if something is rotten and the hot water only came from a basin when I needed to take a warm bath after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Gasvry en vriendelik. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. akkommodasie skoon en veilig. Restaurant baie lekker kos en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Quintell S
1 nag Gesin met klein kinders
2.4
Mrt 2022

Not great. Dinner at the restaurant was superb. Hospitality at the restaurant (where keys are collected) was superb. Loved the Karoo's friendliness. Accommodation was unsatisfactory in the extreme. Hot water - no. Milk for coffee - no. The place didn't smell great. Felt a bit unsafe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Leana B
1 nag
1.8
Aug 2022

Die kamer is netjies, maar aan die buitekant is dit 'n ongemaklike plek. Die tuintjie is baie onnet en daar lê draad rond wat enige volwassene of hondjie kan beseer. Daar was min warm water die aand en geen warm water die oggend nie. Aandete was lekker. Die risiko vir geen krag en/of water is groot in Middelburg. Geen ekstra komberse nie. Het wel later verwarmer gebring.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2022

Onveilig, onnet en glad nie soos geadverteer. Buiten die feit dat die area waarin ons gebly het 'n verskriklike reuk gehad het, was die venster gebreek, alle deure was duidelik beskadig en nie herstel nie. Daar was geen waterdruk en die stort moes uitgewas word voor dit moontlik was vir enige een om te stort. Ons voertuig en trailor was in 'n toe-stoot-motorhuis wat van die straat af oopmaak. Nadat ons belowe is iemand sal kom sluit, was die motorhuis heel aand oop, ten spyte van 'n oproep na beide die agentskap en die eienaar. Ons het heel aand onveilig gevoel. Sal dit glad nie aanbeveel om 'n aand hier te spandeer nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Zanri W
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Mrt 2022

Nie eers by Lavinir geslaap nie. Ons het daar aangekom, en besluit dat ons nie met twee jong kindertjies daar kan slaap nie. Ons voertuig sou buite in die straat geslaap het. Tuin was vuil en onnet. Vuil bekers het op die tafel gestaan en stof en blare het die hele voordeur vol gelê. Niemand het ook agtergekom dat ons nie daar geslaap het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Pat L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2021

Waarde vir geld akkommodasie! Met aankoms was ons baie skepties want van buite lyk dit nie so goed nie, maar kamer was netjies en kos wat ons bestel het regtig lekker! Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Pleasant. Good rest after long day of traveling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Murray-straat 22, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d16c4af2316059a4d2ce3c2e80682e84c7cc8dd69239f6291ea8d2efb73f94866d4b9ffcef3c3b0a34ab66b7f7d27a755aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 15 5 1 3 22 Murray Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.497138569211 25.003436090386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang