Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawaaiwater

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Fazlu A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker plek en ons het dit geniet. Die internet was baie stadig en kan verbeter. Die stort is baie donker en die gordyn is nie goed nie. Die load shedding ligte is perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Fazlu Baie dankie vir jou terugvoering. Die stort is reeds op ons lys om aandag aan te gee. Wat die WiFi aan betref, die hele Witsand se internet is tans so stadig. So dis nie net ons sin nie. Hopelik kry Witsand binnekort vesel Internet wat die probleem sal oplos.

Jenefer M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

N belewenis, ons sal beslis terugkom. Lawaaiwater is beslis die geld werd. Die huis is netjies, alles wat nodig is. Behalwe dat die kamer om die onderste vloer bietjie na muf ryk (dalk kan die eienaar daarna kyk), is alles uitstekend. Baie dankie. Dankie vir die ligte wat voorsien word wanneer Eskom toeslaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Struktureel perfek, maar funksioneel het dit nie lekker vir ons gewerk nie. Oulike plek vir gesinne met klein kinders, maar ons het bietjie gesukkel. Die stortgordyn waai die hele tyd teen 'n mens vas en die geiser kon nie die lading dra nie. Die WiFi het ook baie selde gewerk. Die eienaars is dierbare mense en het baie vinnig gehelp indien ons versoeke of navrae gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie vir jou terugvoer, Nadia. Dis sulke informasie wat ons help om beter te kan doen. Ons gaan beslis kyk na iets om die situasie by die stort te verbeter. Jammer dat julle nie dadelik die waterprobleem aangemeld het nie. Gelukkig kon ons dadelik die hitte opstel toe ons daarvan hoor. In die saak van die WiFi, die probleem is nie by ons huis nie. Die hele Witsand se sein is swak, en die seisoentyd waar almal op WiFi is, maak dit erger. Ons gaan binnekort veselinternet kry wat die probleem sal uitsorteer. Lawaaiwater

Janis T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Wonderful break on the best beach in the world! We loved Lawaaiwater as a traditional-style cottage right on the beach! Casual yet packed with modern cons and wonderful outlooks! There was a braai, a heater and plenty of room upstairs with good bedding and a great bathroom! We loved it all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Cozy. Dit was baie lekker. Kaggel of binne braai sal nog beter wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie
Lawaaiwater
Lauren, baie dankie vir jou terugvoer. Ek wens daar was plek vir 'n binnebraai of kaggel.

Antoinette L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2023

Lekker en alles wat jy nodig het. Dit was lekker en prakties. Net kleiner as wat ek verneem het van fotos. Groter braai areas sou lekker wees vir die aantal gaste.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Was highly satisfied, everything clean and well organised. Because of living with loadshedding I would highly recommend that a gas stove is installed. We did however appreciate that all the rooms had "magic lights" but a pity we could not even boil water for tea or coffee during loadshedding. Other than that everything else was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Hallo Lynn, thanks for your feedback. We have in the meantime added a gas-cooker top and kettle to our kitchen supplies. Lawaaiwater

Michelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

By far the best rental I've stayed in. Super clean, spacious, comfortable and safe. This home has everything you could possibly need and so much more. Washing machine, dishwasher, tumble dryer and a kitchen that comes with everything to cook and store food. Yup, this place even has tupperware. Highly recommend this home to anyone travelling to Witsand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Michelle thanks for your positive feedback!

Barbara R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Comfortable, clean stay. Lovely whale watching and good location close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Ons verblyf was net te kort. Lawaaiwater was ons Witsand verblyf vir drie dae uit ons agt dae Kaapse Pelgrimstog. Kommunikasie met die eienaar was eersteklas, en die akkommodasie weerspieël die eienaar se belang in haar gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Lawaaiwater
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop julle kan volgende keer langer by Lawaaiwater kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bruinstraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ab8eadee4e6eff926e88f0bc9c083b4dd57fac536f33e36fd6a86cd649b509aa656fc6796f816043273bbd1f136bee3b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 7 mense 36 5 1 5 1 Jan Bruin Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396322262102 20.850815623999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang