Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawaaiwater

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 36 resensies vir Lawaaiwater
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Fazlu A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazlu A

Baie lekker plek en ons het dit geniet.

Die internet was baie stadig en kan verbeter. Die stort is baie donker en die gordyn is nie goed nie. Die load shedding ligte is perfek.

Lawaaiwater se terugvoer

Fazlu
Baie dankie vir jou terugvoering. Die stort is reeds op ons lys om aandag aan te gee. Wat die WiFi aan betref, die hele Witsand se internet is tans so stadig. So dis nie net ons sin nie. Hopelik kry Witsand binnekort vesel Internet wat die probleem sal oplos.

Lawaaiwater
Jenefer M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenefer M

N belewenis, ons sal beslis terugkom.

Lawaaiwater is beslis die geld werd. Die huis is netjies, alles wat nodig is. Behalwe dat die kamer om die onderste vloer bietjie na muf ryk (dalk kan die eienaar daarna kyk), is alles uitstekend. Baie dankie. Dankie vir die ligte wat voorsien word wanneer Eskom toeslaan.

Nadia B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia B

Struktureel perfek, maar funksioneel het dit nie lekker vir ons gewerk nie.

Oulike plek vir gesinne met klein kinders, maar ons het bietjie gesukkel. Die stortgordyn waai die hele tyd teen 'n mens vas en die geiser kon nie die lading dra nie. Die WiFi het ook baie selde gewerk. Die eienaars is dierbare mense en het baie vinnig gehelp indien ons versoeke of navrae gehad het.

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Nadia. Dis sulke informasie wat ons help om beter te kan doen. Ons gaan beslis kyk na iets om die situasie by die stort te verbeter. Jammer dat julle nie dadelik die waterprobleem aangemeld het nie. Gelukkig kon ons dadelik die hitte opstel toe ons daarvan hoor. In die saak van die WiFi, die probleem is nie by ons huis nie. Die hele Witsand se sein is swak, en die seisoentyd waar almal op WiFi is, maak dit erger. Ons gaan binnekort veselinternet kry wat die probleem sal uitsorteer.
Lawaaiwater

Lawaaiwater
Janis T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janis T

Wonderful break on the best beach in the world!

We loved Lawaaiwater as a traditional-style cottage right on the beach! Casual yet packed with modern cons and wonderful outlooks! There was a braai, a heater and plenty of room upstairs with good bedding and a great bathroom! We loved it all!

Lauren D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lauren D

Cozy.

Dit was baie lekker. Kaggel of binne braai sal nog beter wees.

Lawaaiwater se terugvoer

Lauren, baie dankie vir jou terugvoer. Ek wens daar was plek vir 'n binnebraai of kaggel.

Lawaaiwater
Antoinette L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette L

Lekker en alles wat jy nodig het.

Dit was lekker en prakties. Net kleiner as wat ek verneem het van fotos. Groter braai areas sou lekker wees vir die aantal gaste.

Lynn S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Was highly satisfied, everything clean and well organised.

Because of living with loadshedding I would highly recommend that a gas stove is installed. We did however appreciate that all the rooms had "magic lights" but a pity we could not even boil water for tea or coffee during loadshedding. Other than that everything else was just perfect.

Lawaaiwater se terugvoer

Hallo Lynn, thanks for your feedback. We have in the meantime added a gas-cooker top and kettle to our kitchen supplies. Lawaaiwater

Lawaaiwater
Michelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

By far the best rental I've stayed in.

Super clean, spacious, comfortable and safe. This home has everything you could possibly need and so much more. Washing machine, dishwasher, tumble dryer and a kitchen that comes with everything to cook and store food. Yup, this place even has tupperware. Highly recommend this home to anyone travelling to Witsand.

Lawaaiwater se terugvoer

Michelle thanks for your positive feedback!

Lawaaiwater
Barbara R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R

Comfortable, clean stay.

Lovely whale watching and good location close to the beach.

Gregory D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory D

Ons verblyf was net te kort.

Lawaaiwater was ons Witsand verblyf vir drie dae uit ons agt dae Kaapse Pelgrimstog. Kommunikasie met die eienaar was eersteklas, en die akkommodasie weerspieël die eienaar se belang in haar gaste.

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop julle kan volgende keer langer by Lawaaiwater kom kuier.

Lawaaiwater
Mariska S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Ons wou nie huis toe gaan nie!

Lekkerste vakansie wat ons gesin in 'n lang tyd gehad het. Huis is perfek toegerus vir alles wat jy kan nodig hê. Die huis is naby aan alles en stapafstand van alles. Baie oulik, julle gaan ons beslis weer sien!

Lawaaiwater se terugvoer

Ek is baie bly dat julle dit so geniet het. Ons verwelkom julle graag terug.

Lawaaiwater
Elmarie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Die mooiste en skoonste strand wat ek in baie lang tyd gesien het. Mooi blou warm see. Vriendelike mense. En so veilig.

Lekker sand duine. Blyplek het alles wat jy nodig het. Sal weer en weer daar gaan.

Lawaaiwater se terugvoer

Elmarie ek is werklik baie bly dat julle Witsand en Lawaaiwater so geniet het. Ons verwelkom julle graag terug.

Lawaaiwater
Ben D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D

Absoluut rustige 6 nagte in ou pragtig sandsteenhuis wat lieflik onderhou word.

Die eenheid is uiters netjies en skoon. Goed toegeruste kombuis. Baie vriendelike hulp en bystand van Hannelie wat verhuring hanteer vir die eiendom. Puik waarde vir geld. Sal graag weer by Lawaaiwater gaan woon.

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Verwelkom julle graag terug.

Lawaaiwater
Henry S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Pragtig en rustig.

Net wat ons benodig het vir 'n weekend away.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lisbé S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbé S

Awesome!

Dit was heerlik, rustig, stil, veilig. Lekker gerus, sal beslis weer gaan!

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet!

Lawaaiwater
Carine D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carine D

Relaxing and peaceful.

Really enoyed our weekend here. Close to the dunes and a short walk to the main beach and other attractions like putt-putt. Will definitely recommend Lawaaiwater to friends and family.

Bernadette K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette K

Perfekte wegbreek plekkie weg van die geraas.

Perfek geleë. Sal beslis weer hier kom bly. Kinders het die duine vreeslik geniet. Stapafstand van see en restaurant. Rustig en vreedsaam.

Lawaaiwater se terugvoer

Bernadette baie dankie vir jou terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer by Lawaaiwater.

Lawaaiwater
Nico J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Ons kuier was heerlik en baie ontspanne

Goeie diens en n baie leke wegbreek die huisie by die see is al wat jy nodig het

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie Nico. Dit is waarna ons streef.

Lawaaiwater
Esther S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Baie lekker gebly in die groot, ruim, netjiese en goed toegeruste huis.

Ek het regtig lekker gebly en geslaap in hierdie huis. Daar was kleinighede, bv. die stort se uitlaat wat nie vinnig uitloop nie, die handdoekreling wat herstelwerk nodig het en nie gebruik kon word nie, en ek was nie ingelig dat ek my eie vullissak en toiletpapier moes voorsien nie. Die persoon wat vir my gaan oopsluit het, Nadia, het my meegedeel dat die vorige huurders daardie oggend eers uit is en dat die plek nog nie skoongemaak is nie; die skottelgoed was wel gewas en weggepak en op die oog af was die plek skoon genoeg. Ek het dringend plek gesoek en was baie bly vir 'n stil rustige en veilige plek waar ek vir 4 aande kon bly.

Lawaaiwater se terugvoer

Esther,
Baie dankie vir jou resensie en die foute wat jy onder ons aandag gebring het. Ons sal beslis daarna kyk.
Ek is baie jammer dat daar nie toiletpapier en 'n vuilissak was nie, want dit word altyd vervang sodra die skoonmakers ingaan.
Gelukkig kon ons jou wel op 'n baie kort kennisgewing met verblyf help.
Lawaaiwater

Lawaaiwater
Wayne B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne B

Pleasant, quiet getaway.

Pros: clean, great location, great for anglers looking for a base. Crockery, cutlery good quality. Cons: only one shower/ bathroom for 8 sleeper. Place is really old, downstairs room has damp smell and evidence of such on wall. The most concern I had was for the steps to the kitchen and the 18 steps to the upstairs bedrooms my wife and I are seniors, I slipped on my first attempt. The toilet in the upstairs bedroom smaller than those on airplanes. Conclusion: you get what you pay for, this place priced below the average for the area. DStv absolute minimum package and no Wi-Fi. Bunch of friends out for fishing adventures ideal. Would not recommend for seniors and children.

Lawaaiwater se terugvoer

Dear Wayne,
Thank you for your observations.
Yes, Lawaaiwater was one of the first houses built in Witsand. We renovated the building over the years, taking great care in maintaining the character of the old-time fishing cottage. We take in a maximum of 7 guests and we do believe our tariffs are reasonable compared to other accommodation in Witsand.
Lawaaiwater

Lawaaiwater
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hannelie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Skoon netjiese verblyf.

Ons was Witsand toe om die Vlakte-maraton te gaan hardloop. Die verblyf is ideaal vir die Vlakte-maraton, dit is so 300 m van waar die bus na die Maraton start, mens optel en 450 m van die maraton eindpunt af, dus kan mens stap. Verblyf is skoon en netjies en loopafstand van die naaste restaurant en winkel af. Hoofslaapkamer kyk uit oor die see, om by die see uit te kom stap jy net oor die sand duine. Mooi rustige plek.

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie ons waardeer jou positiewe terug voer. Lawaaiwater

Lawaaiwater
Oloff B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff B

Baie lekker ruim en alles wat nodig is.

Goeie ervaring veral vir kleiner kinders wat die sandduine kan geniet. Stap afstand van swemplek en winkel. Maak net seker dat daar genoeg wynglase is vir die manne wat dors is.

Lawaaiwater se terugvoer

Goeie dag Piet,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis aandag gee aan die glase. Ons wil nie hê die gaste moet ontwater nie.

Lawaaiwater
Abrie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V

Nog steeds so lekker soos 15 jaar gelede!

Ons het jare terug 'n paar maal die huis gehuur en dit was lekker om weer terug te kom. Skoon en gemaklike slaapplek en alles wat jy nodig het vir 'n week se genot. Ouer mense wat nie die trappe na die boonste 3 slaapkamers kan aandurf nie kan hulle tuis maak in die ruim grondvloerslaapkamer. Waarde vir geld, vir seker! Sien julle gou weer!

Lawaaiwater se terugvoer

Ons waardeer jou positiewe terugvoer.

Lawaaiwater
Herman V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V

Lekker stil area, mooi uitsig.

Die prys per nag was baie billik, maar 'n paar goedjies het gepla. Ons het 'n misverstand oor handdoeke gehad (geen handdoeke word voorsien nie en ek het aangeneem dit word voorsien omdat die advertensie die woorde "volledig toegerus" gebruik) en moes toe plaaslik koop. Die yskas het op ons ingegee, gelukkig het ons dit gou agtergekom en was daar ook 'n kisvrieskas in die plekkie, so kon die melk en vleis ten minste vars bly.

Lawaaiwater se terugvoer

Ons waardeer altyd alle terugvoer. Sodoende kan ons net ons diens verbeter.

Lawaaiwater
Rene L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L

Heerlik.

Dit was 'n lekker wegbreek met als wat ons nodig gehad het. Lekker naby die strand en restaurant.

Lawaaiwater se terugvoer

Dankie Rene. Ek is bly dat julle dit geniet het.

Lawaaiwater
Joey L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L

Oulike plekkie.

Baie oulike en netjiese plek. Alles was daar, het niks kortgekom nie. Mooi uitsig oor die see en baie walvisse gesien vanaf boonste vertrek.

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie Joey. Sulke terugvoer maak ons harte bly.

Lawaaiwater
Dennis S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis S

Ideale plek vir 'n strandvakansie.

Mooi uitsig vanaf die hoofslaapkamer en slegs 'n sandduin weg van die strand. Eenvoudige vakansiehuis met al die nodige geriewe en genoegsame spasie. Stapafstand van die see en rivier. Kan kajakke en klein bootjies huur om rivier op te vaar. Sal beslis weer 'n vakansie hier wil deurbring.

Lawaaiwater se terugvoer

Dennis dis altyd vir ons goeie nuus as die gaste hulle tyd in Witsand geniet het en weer wil terug kom.
Lawaaiwater

Lawaaiwater
Carine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

Fantasties verby.

Ons het sommer weer bespreek vir die naweek na volgende naweek saam met familie. Gaande oor die plekkie.

Lawaaiwater se terugvoer

Ons is baie verheug om te hoor dat julle so lekker gekuier het. Ons hoop om julle gereeld daar te verwelkom.

Lawaaiwater
Estee D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estee D

Dit was 'n behoorlike de-stress naweek.

Die verblyf was puik. Die ligging ook lekker sentraal en sommer by die strand vir daai lekker vroeg oggend stappies op die strand. Dit is veilig, wat 'n groot plus was. Die eenheid was ongelooflik groot, met al die gerief van jou huis. Dit was ongelooflik warm in die aande so sal dalk net aanbeveel hulle belê in 'n waaier vir elke kamer. Ek sal beslis terug wees met die hele familie.

Lawaaiwater se terugvoer

Ons is altyd baie bly as ons gaste lekker kuier. Dankie ook vir julle voorstel. Sal beslis daarna kyk.

Lawaaiwater
Drienie K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie K

Dit is baie netjies en beskik oor meer as wat mens nodig het en ons kon ons Yorkie saamneem. Ons het dit baie geniet.

Dit is baie netjies en beskik oor meer as wat mens nodig het en ons kon ons Yorkie saamneem. Ons het dit baie geniet.

Lawaaiwater se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is baie bly dat julle die kuier by Lawaaiwater geniet het.

Lawaaiwater
Hannelie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie E

Baie gerieflik, wonderlike ligging en troeteldier vriendelik.

Ons het dit verskriklik geniet. Alles gerieflik. Ons het egter nie die hout deur oopgemaak na buite braai area nie. Nie geweet dis toeganklik nie. Maar dit was ons fout. Ons sal definitief weer kom.

Lawaaiwater se terugvoer

Ons is altyd baie bly as ons gaste die tyd in Witsand geniet het.

Lawaaiwater
Andrew J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew J

Comfortable stay.

Enjoyable stay. The shower base fills up, needs cleaning.

Lawaaiwater se terugvoer

We appreciate your positive feedback. Urgent attention will be given to the blocked shower.

Lawaaiwater
Beverley S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley S

Dit was uitstekend.

Ek het dit baie geniet!

Lawaaiwater se terugvoer

Ons is baie bly om dit te hoor. Dankie dat jy dit met ons deel.

Lawaaiwater
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bruinstraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ab8eadee4e6eff926e88f0bc9c083b4dd57fac536f33e36fd6a86cd649b509aa656fc6796f816043273bbd1f136bee3b37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 7 mense 36 5 1 5 1 Jan Bruin Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396322262102 20.850815623999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang