Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawhill Luxury Apartments

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.5
Veiligheid
4.8
Yuanling X
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Nice place and location, clean and very good. Very nice and kind people, I will be back next time. Thank you for your kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Meer as die geld werd. Baie aangename plek om te bly. Beslis die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

F P H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Dit was puik. Sal weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien U
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2021

Daar was gesê dat daar braaiplek was. Daar was glad nie. DStv remote het nie gewerk nie. Ongeskikte diens. Baie teleurgesteld. Ons het nie eers oorgebly nie en het besluit om liewers huistoe te gaan. Die was 'n bederf vir my man vir sy 30ste verjaarsdag. Sal nooit weer hier bespreek nie. Was baie teleurgesteld met ons bespreking.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jani G
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Mei 2021

Frustrerend, senutergend, swak. Woonstelle is baie mooi, maar die kliëntediens is pateties, ek as Suid-Afrikaner het my dood geskaam. Definitief nie vir 'n gesin met kinders nie. Reëls is belaglik, en hulle deel sommer net boetes uit links en regs. Die GPS location vat jou ook nie waar jy eintlik moet wees nie, en as jy die reception bel, is hulle nie baie behulpsaam nie. Ons het 45 minute gevat om te wag voor 'n hek, voor enige iemand gekom het om ons te help. Warm water het ook randomly net weggeraak, terwyl jy stort, geen waarskuwing, net weg.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ockert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

What a great venue. We really enjoyed our stay, it was fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Shiraaz/Thoko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 320
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 320
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 114 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3rd Floor, Lawhill Block A, Dock Road, Bluff Entrance, V&A Marina, Waterfront, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a4c91e9107637797408301a9969187a87d2ec057e27c0264d6877829b7fdc4fd22a636413a4af852e60bd737890bfe421d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 320 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3rd Floor Lawhill Block A 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.909566813082 18.415357768536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang