L'Azure
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonia-laan 158, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
L'Azure is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Brenton-on-Sea. Dit word omring deur inheemse flora, insluitend melkhoutbome en fynbos. Die huis bied asemrowende see-uitsigte, wat dit 'n ideale keuse maak vir die perfekte vakansie.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite kan gaste 'n stoep met buitesitplek, 'n sonstoel en draagbare braaigeriewe geniet. Die huis is 'n entjie vanaf Brenton-strand en die nabygeleë natuurreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Magdalena Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Watsonia-laan 158, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink L'Azure het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonia-laan 158, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap