Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kerensa E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerensa E

Wat 'n stunning huis. Top marks.

Lazy Days Apartments in Lambertsbaai is 'n absolute gem. Die huis het die lekkerste groot stoep met 'n ingeboude braai waar ons in die aande ons vergaap het aan die pragtige Weskus-sonsondergange. Die huis is spacious en die badkamers is pragtig, en die storte is lekker groot en die beddens is baie gemaklik, en die lysie gaan net aan en aan. Baie dankie, ons sal beslis weer terugkeer na Lazy Days. Baie dankie aan Alec en Freda. Lazy Days Apartments top marks.

Seharazaine B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seharazaine B

Lekker kuier naby alles.

Dankie, ons het baie lekker gekuier. Alles was daar wat ons benodig het. Freda het op ons gewag en ons laat welkom voel. Alec was 'n goeie gasheer en het opgevolg of ons reg gekom het met die TV vir rugby. Die kinders geniet dit altyd daar. Die weer was wonderlik en ons kon ook lekker geelstert koop van die boot af.

Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

See uitsig!

Nuut opgegradeerde eenheid met genoeg slaapplek vir 6 volwassenes. Pragtige see-uitsig en naby die winkels en op loopafstand van die "Bird Sanctuary'. Backup-inverter om "loadshedding" te vergemaklik. Sommige paneelverwarmers was nie gekoppel nie en kon nie gebruik word nie, omdat die eenheid en die kragpunt nie naby mekaar was nie. Ek dink daar kort 'n paar klein goedjies in die kombuis (broodplank, snymesse, klopper), maar dit kan wees dat alles nog nie terug is na die opgradering nie. Die stoep het 'n pragtige uitsig, maar dit is oop en dit maak kuier bietjie moeilik as die weer sleg is. 'n Permanente tafel op die stoep sal 'n groot pluspunt wees. Jy hoef dan nie die eettafel heen en weer te dra nie.

Nikita A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita A

Was baie heerlik.

Ons het baie heerlik gebly. Alles was baie gemaklik. Ek is glad nie spyt dat ek Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker gekies het om vir 'n naweek te bly nie. Ek sal enige ander tyd in die toekoms dit weer bespreek.

Nelmari L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari L

Asemrowende mooi sonsondergange.

Ons het verskriklik lekker gebly.

Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Sal die plek weer gebruik in die toekoms.

Die huis was skoon en het selfs 'n dishwasher gehad wat dit baie gemaklik gemaak het.

Bianca L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Wonderlik en ontspanne.

Die uitsig oor die see laat lyk die plek soos 'n droom. Die branders teen die rotse laat besef mens hoe groot God werklik is.

Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Lekkerste wegbreek.

Lekkerste stoep om op te braai met pragtige see-uitsig. Stapafstand van see en winkels. Baie veilig.

Kim F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim F

Peaceful.

Beautiful place. Just not loadshedding friendly. A few rechargeable globes in bed lamps would help.

Deon B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Mooi uitsig oor hawe.

Gerieflik en binne loopafstand van Spar. Geleë skuins voor die hawe.

Anthea K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea K

Very relaxed and comfortable stay.

We were a family of 7 and had the entire place to ourselves, everything was as it's shown in the picture and a very relaxed place to be, the kids enjoyed themselves a lot and the front porch was the best part. The only thing that was not good was the fact that the black cast iron potjie was extremely dirty and rusted, we forgot ours at home, so Freda was amazing enough to lend hers to us to use for the night. Overall an amazing stay.

Colleen L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L

Perfekte wegbreek.

Huis het alles wat jy nodag het om stresvolle verkansie te he en nog meer! See uitsig ten volle geniet. Dis netjies skoon en alles is in goeie toestand, sal beslis weer terugkom. Winkels is loop afstand.

Audrey P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey P

Very nice place.

Will definitely visit again.

Jowene B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jowene B

Dit was ons tweede keer by Lazy Days.

Ons was hierdie keer bietjie teleurgestel in die feit dat daar nie n besem of mop was nie. Groot drom buite was ook oorvol toe ons arriveer. Beddegoed was ook nie skoon nie, die stof op die waaiers was ook duidelik sigbaar. Dit was bietjie teleurstellend omdat dit met ons vorige besoek pynlik netjies was.

Sharmolene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmolene D

Kuier was lekker en kon ons geniet, net jammer dat bestuurder ons op 'n baie lelike manier die perseel laat verlaat het.

Sal nie weer daar bespreek nie.

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker se terugvoer

Beste gas
Ek as eienaar is baie jammer om te hoor van jou ongerief. Jou insette word opreg waardeer. Ek kan bevestig dat ek intussen 'n nuwe bestuurder aangestel het en sy kry baie goeie resensies by al Lazy Days Apartments se nuwe gaste. Vriendelike groete. Alec Smith

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Barbara N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara N

Absoluut heerlik!

Alles beskikbaar, wat jy kan nodig hê. Stapafstand van strand, hawe, Spar en restaurante. Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Belinda F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Absoluut fantasties.

Loopafstand vanaf die see. Veilig.

Courtney T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney T

It was more than we expected we will definitely book the apartment again in the future!

We were very pleased with everything.

Seharazaine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seharazaine B

Dit was wonderlik wegbreek.

Sal enige tyd weer daar bly. Nie te stil nie en ook nie te veel geraas nie - net lekker. Dit was ’n pluspunt toe ons daar kom en daar was ’n boks speelgoed vir ons seuntjie. Hy het elke oomblik geniet. Vriendelikheid.

Shane M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane M

Amazing.

We had an amazing weekend. The house was great and the location was just what we needed.

Jacus P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P

Gerieflik, skoon. Op die strand.

Vriendelike, goeie diens van beide die eienaar en agent. Uitstekende ligging op die strand. Huis gerieflik en netjies.

Bianca L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca L

Onvergeetlike kuier met ’n rustige see-uitsig atmosfeer.

Net soos die foto's op die webtuiste verskyn was dit presies dieselfde met die aankoms. Sal weer gebruik maak van Lazy Days Apartments, want dis waarde vir geld.

Jolanda K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda K

Was vir ons 'n heerlike familie-vakansie.

Uitstekende verblyf en terugvoer oor navrae word spoedig hanteer. Beveel gerus aan.

Dewald C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald C

Sien sterre.

Sien sterre.

Pieter K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Skoon, uitstekende diens en perfekte ligging

Die huis was skoon, kombuis was volledig toegerus, dit was 'n heerlike vakansie bestemming

Charmain J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain J

Lazy Days was die beste keuse ooit. Awesome!

Wil jy regtig afskakel en ontspan op 'n vakansie, letterlik by die see? Besoek gerus vir Lazy Days. Dit was vir ons die beste vakansie ooit.

Anne-laure V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-laure V

Great house, very spacious and comfortable. Great view from the patio.

We had a great stay at Lazy Days, it was perfect for a weekend away in Lambert's Bay. Friendly owner.

Jeanne-mari B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari B

Gerieflik en gemaklik!

Goeie ligging, veilig en pragtige uitsig oor die see!

Elsie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie M

The view is wonderful.

We booked for 3 adults. Advert stated 3 bedrooms 2 bathrooms. On arrival we were informed that the geyser servicing the en suite is switched off because we are only 3 guests. We were also not informed on arrival that the deepfreeze is not functioning properly. We were also not told that electricity supply would be interrupted fir 12 hours on Tuesday. The unit is definitely not pet friendly due to the openness of the front. Dogs can jump off into the street. A gate between the house and the neighbouring property on the right would solve a part of the problem. The back gate cannot be locked, therefore leaving one's pets there poses a safety risk as someone could just open the gate and take them. The unit is furthermore well equipped and staying there can be comfortable. We however feel that taking into consideration the above we were overcharged and we paid for amenities advertised that were not available. We paid for eight people whilst the possibility of marketing the unit for either 8 or 4 people, therefore adjusting the price, is possible. The unit is comfortable as far as the size and the lovely front stoep with the view is concerned. That is a plus. I would recommend Lazy Days Apartments to larger families without pets.

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker se terugvoer

Dear Elsie, we do hope that your time spent in Lambertsbay overlooking the ocean was a relaxing one and that your sentiment of "ons is so gelukkig soos varkies in Palestina" summed up your overall experience. We were unaware of the deep freeze being an issue and have fixed the problem - thank you for bringing it to our attention. Hopefully the freezer unit in the back kitchen was of some use. We agree that the house can be viewed by some as pet unfriendly hence our general policy is not to allow pets. We however are happy to make exceptions on request after explaining the layout of the house and the property. We will definitely investigate the possibility of adding a side gate. As the result of the impact Covid has had on our bookings, we are trying to bring down costs to some extent and have taken the view that unlimited internet may be of more value for our guests than using both geysers if you are less than 4 people. Nonetheless, we should not have requested this limitation without including it in our advertising. As such, we are happy to offer you discount on your next booking to make up for not adjusting the price for your stay. We hope to see you and the family visit Lambertsbay again soon.

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker
Wehan D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wehan D

Wonderlike wegbreek!

Pragtige huis en ingerig met alles wat jy nodig het. Ligging is second to none! Die uitsig oor die see terwyl jy 'n vleisie braai maak dit die perfekte wegbreek.

Sjahh S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjahh S

Awesome stay.

We had an absolutely nice stay at Lazy Days Apartments - Lambertsbaai. Would definitely go back again. Close to all amenities. Home away from home!

Willem B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Die gasheer en sy opsigter het soveel moeite gedoen om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Gasvryheid op sy beste!

Vanaf R2 875
R2 875 R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 875
R2 875 R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e79ba552adec92fadcb357fe0a02f770037a5ec752e9a962eab4368901e8775d138f5cf7dd7f394ac8e788aa63cf6ba5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 875 nouVanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 84 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.091626979168 18.307199031115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang