Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jun 2022 tot 31 Des 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 875 R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lazy Days Apartments - Lambertsbaai - 84 Voortrekker is 'n huis teen die see in die bekoorlike kusdorpie Lambertsbaai aan die Kaapse Weskus. Die huis is net 'n klein entjie se stap vanaf die strand en bied lieflike uitsigte oor die see en die hawe.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir kinders om op te slaap. Die en suite-badkamer bevat 'n stort, terwyl die tweede badkamer apart is en ook 'n stort bevat.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese- en gasketel en 'n broodrooster. Die sitkamer bied toegang tot die ruim stoep en is toegerus met 'n omsetter en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi, 'n alarmstelsel, veilige parkeerplek en 'n braai-area is ook beskikbaar.

Gaste kan verskeie doendinge soos swem, branderplankry, bootritte en visvang in die omgewing geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kerensa E
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n stunning huis. Top marks. Lazy Days Apartments in Lambertsbaai is 'n absolute gem. Die huis het die lekkerste groot stoep met 'n ingeboude braa...
Sien meer
Mei 2024
Seharazaine B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker kuier naby alles. Dankie, ons het baie lekker gekuier. Alles was daar wat ons benodig het. Freda het op ons gewag en ons laat welkom voel. Alec...
Sien meer
Okt 2023
Hennie G
Saam met vriende
5.0
See uitsig! Nuut opgegradeerde eenheid met genoeg slaapplek vir 6 volwassenes. Pragtige see-uitsig en naby die winkels en op loopafstand van die "Bird...
Sien meer
Sep 2023
Johan V
Besigheidsreis
5.0
Sal die plek weer gebruik in die toekoms. Die huis was skoon en het selfs 'n dishwasher gehad wat dit baie gemaklik gemaak het.
Jan 2023
Nikita A
Saam met vriende
4.8
Was baie heerlik. Ons het baie heerlik gebly. Alles was baie gemaklik. Ek is glad nie spyt dat ek Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker ...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lazy Days Apartments: Lamberts Bay - 84 Voortrekker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 875
R2 875 R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 875
R2 875 R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 84, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e79ba552adec92fadcb357fe0a02f770037a5ec752e9a962eab4368901e8775d138f5cf7dd7f394ac8e788aa63cf6ba5e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 875 nouVanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 84 Voortrekker Road Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.091626979168 18.307199031115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang