Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days Apartments 14 Beaufort

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gareth H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome view, easy walk to beach, clean and tidy. Brilliant location, with walking access to The Point beach. Spacious living and braai area with amazing views of The Point and other beaches. Clean and tidy with all household items needed. Alec was a super host. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

We enjoyed our stay. The owner welcomed us warmly and friendly. The place is very neat and clean, and the sea view is absolutely breathtaking. The place has everything you want and need for a comfortable stay. Thank you, we enjoyed our stay and will surely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilana K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Vriendelike ontvangs, netjies en naby die strand. Die eienaar het ons ontmoet by die kompleks. Hy was baie vriendelik en het ons gewys waar is in die woonstel. Die leefarea bo het die mooiste uitsig oor Jbay en uit elke kamer kan jy ook die see sien. Elke kamer het 'n waaier wat help deur die dag as dit warm raak, en in die aande koel dit af. Daar is ook 'n inverter om lig te verskaf in die TV-kamer, en die TV en WiFi werk ook tydens beurtkrag. Ons het ons paar dae baie geniet en wens ons kon langer bly. Baie gerieflike opset. Dit is ook naby 'n Checkers en Spar en ander gewilde restaurante net in die straat onder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c0af3760e2d0f4f2039195ab7fbf843eb9c7363ae6ece7ca2548731c1f140d09ddbc7880e65367b48ab73bf7552e22b02e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 600 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.027551225263 24.928262011253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang