Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Linda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E

Amazing.

Alex was a perfect host. This is one of the few places we stayed where I can say, now that was worth every cent spent.

Beaudre D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaudre D

Perfect.

It was incredible, the owner was friendly. It is a very nice quiet area. I am definitely going back.

Hendrika T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika T

Dit was 'n lekker uitspan/ontspan by Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar.

Alec is 'n aangename gasheer, ons is hartlik ontvang. Die woonstel is baie netjies, goed ingerig en in 'n rustige omgewing, baie naby aan die see en winkels. Voorwaar 'n 5-ster belewenis.

Estelle K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle K

Het familie besoek, so was min in eenheid. Baie rustige omgewing en het geniet.

Vriendelik en baie behulpsame eienaars. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Ruth H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth H

The whole package was amazing.

I love quiet surroundings and that was exactly what I had during my stay.

A.j S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A.j S

Baie vriendelik en gasvry.

Baie netjies en gerieflik ingerig. Gasheer en gasvrou het uit hul pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Sal enig tyd die plek aanbeveel vir toekomstige besoekers.

Annietjie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Kalm, vreedsaam en ongestoord rustig.

Verblyf by Lazy Days was gekenmerk deur 'n warm, vriendelike ontvangs deur die gasheer. Netheid in elke opsig, en ligging (loopafstand na strand). Ons kan hierdie selfsorg met vrymoedigheid aanbeveel.

Angeline T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline T

Baie lekker gebly!

Ons eerste keer in Jeffreysbaai was die moeite werd. Verblyf was baie nice!

Jeandre C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre C

Absoluut tops.

Baie baie dankie vir die goeie en vriendelike diens. Ons sal beslis weer gaan kuier en dit aanbeveel aan enige iemand.

Colin P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin P

Baie lekker gebly.

Plek is netjies en skoon.

Vanaf R937
R937 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R937
R937 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmarstraat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4941bb464dfe382d607a8dceaad3ce77d20f90be0139263ec93cd2b76b4920f4d3e5c9670a0ffc9645cfb07275a423164cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R937 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Delmar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.031836343646 24.930521739287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang