Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Days

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Phillippa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Great stay will definitely go there again. Loved it, very peaceful and tranquil. Close to lagoon and beach. Plett is also just around the corner. House had all the necessary equipment. WiFi was working and DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Lazy Days
Dear Phillipa Thank you for your kind review. We can’t wait for your return. Kind regards, Lyn

Yvonne F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very relaxing and peaceful. Lovely cozy little cottage with a fireplace. It isn't called Lazy Days for nothing. We got some much-needed rest. Definitely recommend for a good rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Lazy Days
Thank you for your lovely review, Yvonne. We are so happy you enjoyed your stay and managed to enjoy several days of relaxation and tranquility. We do hope you return soon.

Andrea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

An absolute gem of a holiday home. The house offers everything you need for a relaxing holiday. Clean, comfortable and tranquil, in a lovely quiet street with amazing birdlife and the sound of the ocean in the distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Lazy Days
Dear Andrea, your kind words are most appreciated. Thank you for staying BFF at Lazy Days and we look forward to hosting you again soon, kind regards lyn

Chris L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Enjoyed our stay. Clean and everything you need. Really enjoyed our stay. Located close to the lagoon and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lyn
Lazy Days
Thank you for your kind review and thanks again for staying at Lazy Days.

Daniel L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Relaxing, comfy cosy home, welcoming decor. We stayed as a family of eight. We had a wonderful stay with nothing being left wanting. From the moment we arrived, we felt at home in a relaxed environment. The house was very comfy and catered for all our needs. I will definitely book this facility again. We even got to use the paddle boat on the lagoon; teens loved that. Thank you for a wonderfully helpful team, from the booking to the local key handler. A job well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Lazy Days
Dear Daniel, Thank you so much for your kind words. It is much appreciated. We look forward to your return. Kind regards, Lyn

Helena G
Kort verblyf
4.2
Sep 2024

Sien hierbo. Baie gesellige kuierplek met 'n heerlike tuin om o.a. voëls te bekyk, in Natures Valley. Ek het 4 nagte gebly en sou nog langer wou bly. Die ligging is onverbeterlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Lyn
Lazy Days
Dear Helena, I am so glad you enjoyed your stay at Lazy Days and would love for you to come back soon and stay longer. Kind regards, Lyn

Renate L
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Rustige seevakansie in die Tsitsikamma woud. Lazy Days is goed geleë en die huis is mooi opgeknap met smaakvolle binneversiering. Beurtkrag word hokgeslaan deur die sonkragstelsel (slegs die stoof/oond werk nie gedurende beurtkrag nie, maar daar is ondermeer 'n mikrogolfoond). Die tuin is oorwegend inheemse plante en ons het die voëllewe geniet. Ons het selfs 'n swerm Knysna loeries gesien. Die strand is 'n kort entjie se stap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lyn
Lazy Days
Dear Renate, I’m so glad you had a wonderful holiday and we hope you will visit again soon. Regards, Lyn

Hennie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Heerlik, ontspanne en gerierflik. Lieflike huis en woonstel, geen tekort aan enige iets. Alles was netjies en skoon. Natuurskoon van die omgewing is betowerend en ons kon goed uitrus die paar dae wat ons by Lazy Days was. Beveel dit aan vir enige iemand wat rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Lazy Days
Dear Hennie Thank you for your lovely review. We are so glad you enjoyed your stay. We look forward to you return. Kind regards Lyn

Friedel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was 'n baie lekker ondervinding en alles was in orde met die huis gewees. Die besoek was baie lekker, huis goed geleë en geriewe was goed. Ideal vir 'n gesin en veral in die toekoms met die buite woonstel wat ons nie gebruik het nie. Ons het die braai-area baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Lazy Days
Dear Friedel Thank you for your lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon. Kind regards Lyn

Gabi S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

A very well appointed and comfortable place to stay in a beautiful place. We had a lovely weekend away with our daughter and her dog. Lazy Days is a comfortable and well-appointed home that provides all you need for a short or longer stay in beautiful Nature's Valley. It's a short walk to the beach and the lagoon and the locals we met are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lyn
Lazy Days
Dear Gabi, your kind words are much appreciated. Thank you. We look forward to hosting you again soon. Kind regards. Lyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Patricks-laan 415, Natures Valley, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd429dbcf2beb507f4ef6823352db77719dec045312d184e1ff9bd899b707d3258b8161640bf4f17bde02ac217d227f2995f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 8 mense 25 5 1 5 415 St Patricks Avenue Natures Valley 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.978499212415 23.562424024537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang