Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Grapes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rosa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Value for money comfortable home. My family and I had a lovely bush break at Lazy Grapes. The house is well equipped, and they have extra blankets for the chilly winter nights. The house is well kept and clean. We had some electrical issues where the power tripped, and this was reported to the host who said it will be fixed. Overall a lovely experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you and your family. Regards, Erika

Wilma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker plek. Skoon, rustig en ruim. Lekker gekuier by die lapa en swembad. Baie diere wat daar verbykom. Nagapies is baie mak en kom eet piesangs wat ons uitsit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

All you need for a comfortable stay. We had no problems during our stay, everything worked perfectly and we will definitely consider Lazy Grapes when coming back to Marloth Park. Owners were nice and friendly and ensured we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Thank you for the awesome review! Hope to see you soon again at Lazygrapes!

Valerie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Uitstekende waarde vir geld. Erica was so 'n warm en behulpsame gasvrou, sy het ons dadelik laat tuis voel. Die huis was skoon, netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die wilde diere in die park het ons gereeld kom besoek, dit was nie eens nodig om in die wildtuin in te gaan nie. Ons sal definitief weer by Lazy Grapes gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Dis soveel beter as die Krugerwildtuin. Die diens is puik en sal hulle vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly jul het dit geniet en waardeer die trug voer. Hoop om julle gou weer te ontvang by Lazygrapes.

Jacobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2021

Heerlik gerus en ontspan. Die huis is goed toegerus met alles wat nodig was. Daar is genoeg ruimte en aktiwiteite om elkeen in die gesin se grille te pas. Die enigste besoekers was diere en voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Ons sê baie dankie vir jul mooi woorde. Ons is opreg bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te ontvang. Wees veilig in die donker tyd. Gods ruikste seen vir julle. Groete, Erika.

Phillip V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2021

Fantasties. Netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Dankie vir mooi resensie! Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Lorette D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2020

Ons het 'n wonderlike tyd by Lazy Grapes gehad. Die ontvangs was hartlik warm gewees en die eienaar het ons deur die hele plek geneem. Die huis was baie skoon en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die plek was baie veilig en die kinders het dit onsettend baie geniet, ons sien voorwaar uit om weer terug te gaan en sal dit enige tyd aanbeveel, baie dankie vir die uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Baie lekker kuier! Mens kan regtig nie vir meer vra by Lazy Grapes nie. Pragtige huis, met meer as alles wat mens nodig sou kry. Ons het die swembad ook vreeslik baie geniet. Sal beslis weer by Lazy Grapes gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Baie lekker ruim en netjiese plek. Hoogs aanbeveel. Hoogs aanbeveel. Lekker is die bos

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ERIKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 684, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA134347c3901c95a4cb4959c421c38ef988461b7bc12f1340cabf87d1fed699bac6b24fb291a59c7974c6af80b35c0321fcda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 684 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356628795335 31.762870758266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang