Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy Grapes

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ERIKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Lazy Grapes
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rosa D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa D

Value for money comfortable home.

My family and I had a lovely bush break at Lazy Grapes. The house is well equipped, and they have extra blankets for the chilly winter nights. The house is well kept and clean. We had some electrical issues where the power tripped, and this was reported to the host who said it will be fixed. Overall a lovely experience!

Lazy Grapes se terugvoer

Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you and your family.
Regards, Erika

Lazy Grapes
Wilma C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Baie lekker plek. Skoon, rustig en ruim.

Lekker gekuier by die lapa en swembad. Baie diere wat daar verbykom. Nagapies is baie mak en kom eet piesangs wat ons uitsit.

Christian G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian G

All you need for a comfortable stay.

We had no problems during our stay, everything worked perfectly and we will definitely consider Lazy Grapes when coming back to Marloth Park. Owners were nice and friendly and ensured we had everything we needed.

Lazy Grapes se terugvoer

Thank you for the awesome review! Hope to see you soon again at Lazygrapes!

Lazy Grapes
Valerie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie D

Uitstekende waarde vir geld.

Erica was so 'n warm en behulpsame gasvrou, sy het ons dadelik laat tuis voel. Die huis was skoon, netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die wilde diere in die park het ons gereeld kom besoek, dit was nie eens nodig om in die wildtuin in te gaan nie. Ons sal definitief weer by Lazy Grapes gaan kuier!

Charmaine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Dis soveel beter as die Krugerwildtuin.

Die diens is puik en sal hulle vir seker aanbeveel.

Lazy Grapes se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.
Ons is bly jul het dit geniet en waardeer die trug voer.
Hoop om julle gou weer te ontvang by Lazygrapes.

Lazy Grapes
Jacobus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Heerlik gerus en ontspan.

Die huis is goed toegerus met alles wat nodig was. Daar is genoeg ruimte en aktiwiteite om elkeen in die gesin se grille te pas. Die enigste besoekers was diere en voëls.

Lazy Grapes se terugvoer

Ons sê baie dankie vir jul mooi woorde. Ons is opreg bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te ontvang. Wees veilig in die donker tyd. Gods ruikste seen vir julle.
Groete, Erika.

Lazy Grapes
Phillip V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Fantasties.

Netjies en goed toegerus.

Lazy Grapes se terugvoer

Dankie vir mooi resensie! Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Lazy Grapes
Lorette D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette D

Ons het 'n wonderlike tyd by Lazy Grapes gehad.

Die ontvangs was hartlik warm gewees en die eienaar het ons deur die hele plek geneem. Die huis was baie skoon en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die plek was baie veilig en die kinders het dit onsettend baie geniet, ons sien voorwaar uit om weer terug te gaan en sal dit enige tyd aanbeveel, baie dankie vir die uitstekende diens.

Muriel M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M

Baie lekker kuier!

Mens kan regtig nie vir meer vra by Lazy Grapes nie. Pragtige huis, met meer as alles wat mens nodig sou kry. Ons het die swembad ook vreeslik baie geniet. Sal beslis weer by Lazy Grapes gaan bly!

Henry V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V

Baie lekker ruim en netjiese plek. Hoogs aanbeveel.

Hoogs aanbeveel. Lekker is die bos

Peet B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Die Plaas het verdoel aan al ons verwagtinge en meer.

Die plaas is baie verwelkomend, die moeite om gaste tuis te laat voel, maar tog die meeste van Marlothpark se wild te beleef, spreek duidelik as jy hier gaan bly. Erika doen werklik baie moeite en laat jou geensins soos 'n vreemdeling voel nie. As 'n groot groep was daar baie vereistes, en alles is nagekom, met ieder en elke persoon wat met 'n liglag huis toe is. Baie dankie Erika vir die pragtige, gemaklike opset - en hoe jy alles inrig om die wild ook daar verby te laat beweeg. Ons het die werklik geniet en sal beslis weer daar kom bly.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 684, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA134347c3901c95a4cb4959c421c38ef988461b7bc12f1340cabf87d1fed699bac6b24fb291a59c7974c6af80b35c0321fcda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 684 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356628795335 31.762870758266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang